4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 130 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Manhattan Penthouse is in die Kaapse middestad en bied 'n mooi uitsig op Tafelberg, oor Kaapstad en Tafelbaai.
Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n TV, Netflix, Showmax en 'n privaat Jacuzzi in.
Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan in die omgewing uiteet, vermaak geniet, fietsry, bergfietsry en wynproe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bobby Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 130 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan Penthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
130 Bree Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang