LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manhattan Penthouse | LekkeSlaap
+26

Manhattan Penthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Manhattan Penthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynette W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig vanaf die leefareas!

Die Jacuzzi was 'n welkome lafenis na die 109 km lange fietstoer! Die uitsig vanaf al die leefareas was 'n belewenis.

Li-ann J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Li-ann J
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Ashmore is 'n wonderlike handlanger wat goed gehelp het met ons bagasie. Bobby, die eienaar het doodseker gemaak dat ons goed ingerig en toegerus is. Hy is baie vriendelik en het nie gehuiwer om ons te help wanneer ons vrae gehad het nie. Ek sal definitief weer hier bly!

Katrien V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien V
Gesin met tieners

Great place to stay.

We had a very nice stay in the penthouse. The view is fabulous and we enjoyed the Jacuzzi. Not to be missed!

Deirdre T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre T
Saam met vriende

Overall ideal place to book within the Cape Town CBD.

Amazing venue with great hospitality from housekeeping and security!

Willie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties.

Ongelooflike mooi uitsigte en ruim.

Didi S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi S
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig en totale gerief.

Ek was beïndruk met die veiligheid en sekuriteit vir ons kinders en voertuig. Pragtige kombuis wat ons nooit gebruik het nie behalwe vir die heerlike koffie maker. Ons kon die hotel geriewe gebruik, veral die restaurant was heerlik. Die woonstel pragtig en ruim. Ander groepe kan dalk nie van die oop uitleg hou nie want daar is nie privaatheid nie, maar ons gesin het die oop areas en vloei van kamer na kamer geniet. Kluis was handig. Ek en my man was mal oor die dubbel stort. Lekker koffiewinkel by die ingang en stapafstand na stad. Ek beveel die penthouse aan.

Chani B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani B
Saam met vriende

Wenner van 'n plek vir 'n groepie vriendinne.

Wat 'n fantastiese plek vir 'n groepie vriendinne! Het so heerlik gebly. Die plek is lekker groot, en het 'n awesome atmosfeer en uitleg. Die Jacuzzi was 'n wenner! Dit was so cool om in die Jacuzzi te sit en na die pragtige stad en sy liggies te kyk. Die plek het ook 'n perfekte uitkyk op Tafelberg. Ek wil definitief weer teruggaan na hierdie plek toe!

Manhattan Penthouse's terugvoer

Baie dankie Chane.

Manhattan Penthouse
Vanaf
R3 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 101, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed440498d94d647043efccf0322d755e50f618460133f973019b815f21f41b3f6cc4ab44a6aad08aa2929b5b4f352c3182d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 130 Bree Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.922487859938 18.416056483984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!