4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Martinique Cove 6 is 'n selfsorgwoonstel in die bekende Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en restaurante in die area.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, 'n wasmasjien en ander toebehore om te gebruik. Beddegoed en handdoeke is by die woonstel ingesluit. Slegs 2 persone word per kamer toegelaat.
Die aangrensende leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kompleks bied ook 'n swembad, 'n buite-gimnasium en 'n kinderspeelpark wat oorkant die waterpark en werfrestaurant geleë is.
Die eenheid het volledige DStv, internet en 'n binnebraai-area. Kajak- en bandbuise is beskikbaar vir gebruik in die marina. Die eenheid is ook toegerus met 'n omskakelaar vir beurtkrag
Die kompleks is ook binne 5 km vanaf sentraal Jeffreysbaai en sowat 94 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Timothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Martinique Cove 6 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang