Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique Cove 6

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Martinique Cove 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tiaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker sal weer gaan.

Baie netjies en skoon. Die Martinique Cove 6 is 'n baie mooi plek, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, baie mooi uitsig oor die Marina.

Die akkommodasie was goed geleë en met die 'inverter' het ons nie die 'loadshedding' agtergekom nie. Alles was daar wat ons benodig het om ons verblyf te vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata G
Gesin met klein kinders

What an amazing and unforgettable experience.

Being a working mom is very challenging but I felt at home in this unit. This host has thought of everything. This unit is equipped with everything you need to have an amazing stay away from home. No fighting over the bathroom and the neatness was on point. This unit is modern and load shedding doesn't put a damper on your stay. The view was amazing and the sunrise from the main room was breathtaking. I am definitely booking this unit again. I have never smelt such clean linen in self-catering accommodation. The price was also extremely affordable for all the perks. Jeffreys Bay is a beautiful place and we stayed in beautiful accommodation. Thanks to our host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

Peaceful. Loved every minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S
Gesin met klein kinders

Die atmosfeer is die rustigste wat ek nog ooit ervaar het.

Dit was 'n lekker bly, kuier en rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

I pride myself on cleanliness. I'm sorry to hear you gave me a 4, but I will strive to improve.

Martinique Cove 6
Ernestinedanielia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernestinedanielia V
Gesin met klein kinders

Ons het die kuier baie geniet.

Ek sal graag weer die plek in die toekoms bespreek. Alles is beskikbaar en die plek is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Best location. I see you gave a 4 for it, thank you.

Martinique Cove 6
Danielle M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle M

Was amazing. Would definitely try it again in December.

Was a wonderful stay, peaceful, and fully equipped with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kulsum L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kulsum L
Gesin met klein kinders

Relaxing accommodation and breathtaking view.

Awesome location, an affordable, clean and modern home. We as a family enjoyed it to the max.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pikkie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pikkie K
Saam met vriende

Heerlik gekuier en het die krag inverter geniet tydens beurtkrag.

Net jammer dat ons geen krag gehad het om kos voor te berei tydens die Sondag 13 Aug 2023 van ons kuier nie, aangesien hulle aan die krag gewerk het die hele dag. Vooraf kennisgewing sou waardeer word en dan sou ons nie al ons kos saamgery het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Ongelukkig kan ons nie die munisipaliteit stop om op die krag te werk nie, dit is uit ons beheer.

Martinique Cove 6
Anton D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Enkelreisiger

The location is superb. Absolutely beautiful.

Location, value, comforts, amenities are all 100%. Check-in was so easy and I even got an instruction video.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan G
Saam met vriende

Best weekend away.

Nice view, very relaxing, enjoyed the lake and beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie R
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie.

Aangename gasheer, sal verseker weer die plekkie boek! Baie veilige plekkie, lekker saam kinders rondgestap in die marina, speelplek was sigbaar vanaf die stoep! Vir seker elke sent werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld. Baie goed ingerig. Baie lekker gebly.

Sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Baie dankie.

Martinique Cove 6
Louis V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitleg van eenheid, baie gerieflik.

Baie rustig en goeie eetplekke is baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you and be safe.

Martinique Cove 6
Dian L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian L

Rustig, fantasties geleë en wonderlike diens.

Wonderlike ervaring gehad met hierdie verblyf. Die uitsig op die kanale is onverbeterlik en die diens wat Timothy lewer is A-klas. Ons was op kort kennisgewing gehelp en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you so much.

Martinique Cove 6
Alasdair S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alasdair S
Gesin met tieners

Was very relaxing and the kids loved swimming in the marina!

Die Waalskipper is a must try restaurant around the corner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you to much.

Martinique Cove 6
Minette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en baie mooi.

Rustig, veilig, baie mooi, ons het wonderlike vakansie daar gehad, nie eens geweet van load shedding nie, naby al die strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you trying my best.

Martinique Cove 6
Cavell J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cavell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ongelooflik mooi.

Die eienaar van die woonstel het ons ekstra 3 uur gegee om uit te klok, sodat ons ons naweek afstel op die rivier kon ry op 'n boot. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you trying my best.

Martinique Cove 6
Jolene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene P
Saam met vriende

Lekker, rustig.

Dit was lekker en gerieflik. Baie rustig vir 'n wegbreuk. Enigste nadeel, ons het gesukkel met die DStv se streaming en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Jammer om te hoor van dit want ek het n 50 meg lyn en vol dstv ek kan ma net dink dit is oor loadshedding was anders kan ek dit nie verstaan nie baie dankie, jammer vir dit

Martinique Cove 6
Helena V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Netjies en asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you trying my best.

Martinique Cove 6
Lundy V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lundy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed. Unit has everything you might need.

The unit is neat and clean. Surroundings serene. Low noise which we appreciated. Beds are comfortable. Bath towels would have been nice. The road to the unit is fine, but lots of pedestrians and animals (goats and cows). The security staff are very friendly and helpful. Parking is good. Complex well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you for the review. I put out 4 bath towels maybe it wasn't enough but will look into it. Thank you for your review.

Martinique Cove 6
Ursula H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula H

Safe, beautiful views, and great hospitality.

The Cove 6 of Marina Martinique was an excellent choice for our stay. The apartment's view of the lake was breathtaking. Having everything you need, such as utensils, pots, and cleaning products, was available in the apartment. Our experience at the marina was so safe, and I loved the fact that it was so secure. We always had Timothy available for any queries and whenever we needed him. I was very pleased with his accommodating nature. This was a wonderful place to stay over the weekend, and I would highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitzi L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi L

Lekker gemaklike blyplek.

Ons het heerlik gekuier. Lekker gemaklik en rustig. Baie mooi uitsig. Veilige parkeerplek en daar was plek vir 'n tweede voertuig. Sal weer van Martinique Cove 6 gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F
Gesin met tieners

Lovely stay.

Lovely, comfortable home with everything we needed. Indoor braai is a great addition to our chilly winter stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna C
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf teen 'n baie billikke prys.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad tydens ons verblyf by Martinique. Eienaars is baie behulpsaam. Baie goeie ligging en veilig, kinders kon alleen buite speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die kanaal.

Nie daarvan gehou om so tussen die informele nedersetting te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester B
Gesin met klein kinders

Relaxing, revitalizing and amazing.

While parents are relaxing there are lots for kids to do. They had absolute blast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Gesin met tieners

Awesome.

Very good accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fallon A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon A
Gesin met tieners

The place was amazing.

Real value for your money and the place was clean. The location was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W
Saam met vriende

Pleasant.

Would have been better if I knew we had to take our own canoes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

Thank you for your feedback. Please note that there is a kayak at the premises and I did inform you about it. Truly sorry for the misunderstanding.

Martinique Cove 6
Martie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Die plek is mooi en skoon. Die uitsig is pragtig. Sal beslis weer 'n naweek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Martinique Cove 6 se terugvoer

The apartment was refurbished last week and had upgraded the tiles and bathrooms.

Martinique Cove 6
Hilda C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Rustige atmosfeer, mooiste uitsig oor die water.

Baie lekker gebly, sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl W
Gesin met tieners

Lekker gekuier in 'n veilige omgewing.

Ons het die Marina geniet en lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Die eenheid kort gesig- en ba handoeke, asook badkamermatjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb948268006be1ef2c4f97691c1a90795baff9acad1a5105d2b635bd5e589411141e19dc234caf49a1ec09fb4af93ff50e781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Unit 6, Marina Martinique Port Au Prince Crescent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075503815361 24.91572374048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem