Martinique Cove 6
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Martinique Cove 6 is 'n selfsorgwoonstel in die Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is naby die strand en restaurante in die area.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander het 'n bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander toebehore. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Slegs 2 gaste word per kamer toegelaat.
Die leefarea langsaan het 'n enkelslaapbank en etenstafel met sitplek vir 4. Die kompleks bied 'n swembad, gimnasium buite en 'n speelpark vir kinders wat oorkant die waterpark en Wharf-restaurant is.
Die eenheid het DStv, internet en 'n binnebraai. 'n Kajak en tjoep is beskikbaar om in die marina te gebruik. Die eenheid is ook met 'n omskakelaar vir beurtkrag toegerus.
Die kompleks is 5 km vanaf Jeffreysbaai se middedorp en sowat 94 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Martinique Cove 6 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Timothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 4
Ligging
- Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Martinique Cove 6 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom