+274
Selfsorg in Dinokeng

Marulani Bush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Maria Elizabeth (riekie) D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het heerlik gerus, elke aand gebraai in die pragtige boma. Baie rustig en ge. Ons kuier op Marulani was heerlik! Baie netjies, goed toegerus, gerieflik! Die swembad en speelpark was heerlik vir ons kleinseuntjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig en ontspannend. Sal beslis weer bespreek. Baie lekker ontspan en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

It was a beautiful place, relaxing and refreshing. We got to see the zebra walking right up to our back veranda, what an experience. It was nice and private. Waking up to the sounds of the different birds chirping and the quiet was refreshing. We also saw quite a few different birds that visited us in the mornings. I would definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, gerieflik en heerlike kuierplek met lekker braai area. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is rustig en stil met baie voëls om te geniet. Die advertensie van die plek is egter baie misleidend. Volgens die foto's is die diere volop en sommer naby die chalet, wat glad nie waar is nie. Selfs op die wildrit het ons etlike kilometers gery sonder dat ons mis in die pad gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy L L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. We had an amazing time! Loved the accommodation and the proximity to the hide!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik, gemaklik, rustig. Heerlik, gemaklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just lekker! The accommodation offered everything one could have wanted. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great and relaxing. Very relaxing and close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike rustige wegbreek en werklik waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Serene, peaceful, and perfect for a weekend getaway. We really enjoyed our stay at Marulani Bush Lodge. Our host was friendly and helpful. The room was clean, cosy, and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marizanné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Rooibank 89JR, Dinokeng Wild Reservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.359022765656 28.363816637596

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang