LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marulani Bush Lodge | LekkeSlaap
+84

Marulani Bush Lodge

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 26 Okt 2020 tot 6 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 28 500 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot 5 vrylik wandel.

Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n plafonwaaier en verwarmer en gaste het toegang tot 'n hout- en houtskoolbraaigeriewe en 'n onderdakstoep. Linne en handdoeke word voorsien. Sekere eenhede het ook lugversorging en onderdakparkeerplek. Langsaan die eenhede is daar afgeskorte warm water bosstorte.

Doendinge op die perseel sluit begeleide toere, wildsritte en heerlike braai's in, indien vooraf gereël. Gaste kan 'n ontbyt vroegoggend geniet, gevolg deur 'n wildrit en oggendkoffie en beskuit op die wildrit geniet. Spyseniering vir pieknieks op afgeleë plekke rondom die lodge word is beskikbaar.

Die Dinokeng Wildreservaat is sowat 98 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 48 km noord vanaf Pretoria op die N1 Platinum-hoofweg. Dit is maklik bereikbaar met sedan voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Marulani Bush Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Marulani Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
was R1 050
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
was R1 050
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.360010085566 28.362523264222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!