+274

Marulani Bush Lodge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Des 2025 tot 21 Des 2025.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Rooibank 89JR, Dinokeng Wild Reservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marulani Bush Lodge is geleë in die malariavrye Dinokeng-wildernisreservaat, 'n 32 000 hektaar wildernisgebied in die noorde van Gauteng waar die Groot 5 vrylik rondloop.

Verblyf word aangebied in selfsorg-eenhede, elk toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer en 'n oordekte stoep met hout- of houtskoolbraaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, en geselekteerde eenhede sluit onderdakparkering in. Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat buite-bosstort met warm water.

Gaste kan begeleide toere, wildritte en tradisionele Afrika-bosbraaie geniet, alles op aanvraag gereël. Oggendwildritte sluit koffie en tuisgebakte beskuit in, terwyl romantiese sonsondergangpieknieks in afgesonderde bosomgewings gereël kan word.

Die lodge is ongeveer 98 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 48 km noord van Pretoria langs die N1 Platinum-snelweg, maklik bereikbaar per sedan op goed onderhoude paaie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Erik F
Saam met lewensmaat
5.0
Just lekker! The accommodation offered everything one could have wanted. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Great and relaxing. Very relaxing and close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Japie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige wegbreek en werklik waarde vir geld. Sien sterre.
Okt 2025
Nicole G
Saam met lewensmaat
5.0
Serene, peaceful, and perfect for a weekend getaway. We really enjoyed our stay at Marulani Bush Lodge. Our host was friendly and helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Michelle V
Gesin met tieners
5.0
Perfect getaway! Had an absolutely awesome, quiet and refreshed weekend away at Marulani! It was so good to connect with nature and get...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marizanné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Rooibank 89JR, Dinokeng Wild Reservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Marulani Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Rooibank 89JR, Dinokeng Wild Reservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.359022765656 28.363816637596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang