LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+93
Selfsorg in Garsfontein

Goshen & Maryah House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gerhard L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Vriendelik, skoon en tuis gevoel. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie.

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Verblyf wat ons besoek van 7 dae baie gerieflik en aangenaam gemaak het. Heerlike verblyf wat aan al ons vereistes voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie, julle is enige tyd welkom.

Cornita S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Exceptional stay – spotless, comfortable, and perfectly located. We had the best stay ever! The accommodation was exceptionally clean, comfortable, and well-equipped with everything we needed. Its convenient location close to all amenities made our stay even more enjoyable. Highly recommended, and we would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie, ek waardeer jou mooi woorde en julle is enige tyd weer welkom. Groete, Marie

Abraham O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie gemaklike verblyf, alles wat mens nodig het! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

Charmen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Great. Great stay! Amazing host and the house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Enige tyd weer welkom.

Kobie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongetwyfeld die beste gastehuis. Ons het baie lekker gebly by Maryah Gastehuis. Plekkie is baie goed toegerus en naby alles waar ons wou wees. Gaan definitief ons nuwe verblyf wees weg van die huis af. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer welkom.

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, gerieflik, diens, ens. Puik. Beveel dit vir seker aan. Sal my eerste wees as ek wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Julle is ook enige tyd weer welkom.

Sonja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Het privaatheid baie geniet. Gasvrou is vriendelik. Skoon en netjies. Pragtige eenheid. Stylvol en alles wat jy nodig het. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Jaco B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Oulike plek. Baie goeie, flinke en vriendelike diens. Sal gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Di T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

A gem in Pretoria, a cottage that is friendly for all. Perfect location in East Pretoria. I appreciate the extra details to make the home more friendly for persons with disabilities or the elderly. Shopping centre just a walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Goshen & Maryah House
Thank you so much, Di. You are more than welcome, any time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

690 Bernice Place, Garsfontein, Pretoria, 0060, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8f1190fa82edfdf3f1c86cebbd2a819333086a21266e6649b1cec83d495e7bab5c7167a144766382f6b7e5a688437c694a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 690 Bernice Place Garsfontein 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.793547 28.310693

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang