+35
Selfsorg in Garsfontein

Maryah Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, gerieflik, diens, ens. Puik. Beveel dit vir seker aan. Sal my eerste wees as ek wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Julle is ook enige tyd weer welkom.

Sonja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Het privaatheid baie geniet. Gasvrou is vriendelik. Skoon en netjies. Pragtige eenheid. Stylvol en alles wat jy nodig het. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie aangename verblyf ondervinding. Gasvrou was van die begin af baie vriendelik en akkommoderend. Die eenheid was skoon en netjies en dekor getuig van fyn smaak. Kombuis is baie goed uitgelê en toegerus. Die eenheid is sentraal met maklike toegangsroetes in alle rigtings asook 'n nabygeleë winkelsentrum. Dit sal ek vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Marius en Petro. Waardeer julle.

Di T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

A gem in Pretoria, a cottage that is friendly for all. Perfect location in East Pretoria. I appreciate the extra details to make the home more friendly for persons with disabilities or the elderly. Shopping centre just a walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very nice place! Very pleasant and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Thank you very much.

Dominique S
1 nag
5.0
Nov 2025

Netjiese plekkie. Ongelooflike plekkie. Baie netjies en gasvrou is so dierbaar. Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie. Jy is enige tyd weer welkom.

Anneke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, stil omgewing. Skoon, netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Anneke

Cj V
Lang verblyf
4.8
Okt 2025

Perfect accommodation for short and long stays. I received a warm, friendly welcome from the owners. The apartment was beautiful and clean with great space. The location is perfect and safe. Covered parking with easy access. I enjoyed the stay and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie CJ

Charmaine J
1 nag
5.0
Okt 2019

Dit is baie netjies en baie goed ingerig. Maryah House was meer as wat ons verwag het. Beatrix het ons verwelkom toe ons daar aangekom het. Woonstel is baie goed ingerig en baie smaakvol. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Charmaine, julle is altyd welkom. Liefde Mare

Edna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Mooiste, skoonste, gerieflikste verblyf in Pretoria! Puik verblyf! So bly ek was bekend gestel aan die verblyf! Silwerskoon, baie gerieflik, fantastiese en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Edna. Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd welkom. Groete Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 150
10 % AF
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
10 % AF
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
10 % AF
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 3)
Bespreek

690 Bernice Place, Garsfontein, Pretoria, 0060, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8f1190fa82edfdf3f1c86cebbd2a819333086a21266e6649b1cec83d495e7bab5c7167a144766382f6b7e5a688437c694a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 690 Bernice Place Garsfontein 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.793547 28.310693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang