Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind onder 12. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid lei na 'n dek wat 'n 'n mooi uitsig oor die dorp, rivier en Knysna koppe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Gratis peuselhappies en 'n paar basiese benodighede word met aankoms voorsien.
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet teen 10:00 uitklok, tensy anders gereël.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamer eet nie.
Maak asb. seker julle sit die stoof af.
Die swembad en braaigeriewe word gedeel met ander gaste.
Gaste is te alle tye verantwoordelik vir hul kinders, asook besittings.
Persoonlike wasgoed moet na 'n wassery geneem word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang