We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Mary's Window | LekkeSlaap
+49

Mary's Window

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Mary's Window
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lindy Lee B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy Lee B
Gesin met klein kinders

Awesome.

We were delightfully surprised by the cosy cottage feel the unit had, it was fully equipped with high quality appliances and had everything we would need. The owners are very friendly and helpful. We enjoyed a beautiful view of the Knysna lagoon. We would certainly recommend it to anyone.

Mary's Window se terugvoer

Hi Lindy Lee,
Thanks for your review, although we are perplexed why you have rated cleanliness as 4.
We take great care and time to ensure our accommodation is thoroughly clean.
We also went the extra mile to accommodate a 3rd child and provided you with a cot.
Many thanks & kind regards
Melanie & John

Mary's Window
Mareli V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en goed toegeruste woonstel.

Nie net was die diens uitstekend nie, maar die woonstel het 'n pragtige uitsig oor Knysna en daar was alles en meer wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike naweek-wegbreek. Die ekstra moeite wat gedoen word met peuselhappies, lekker koffie en kaggel in die sitkamer, dra alles by dat Mary's Window definitief die moeite werd is om aan te beveel vir enige iemand wat verblyf in Knysna soek.

Mary's Window se terugvoer

Thank you, Mareli.
A pity I didn't get to meet you.
Happy you enjoyed your stay and we look forward to hosting you again sometime in the future.
Kind regards,
Melanie & John.

Mary's Window
Lariska B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, die plekkie is perfek vir 2 mense en die ligging is great. Ons tyd daar was baie lekker. Die plek was skoon, netjies en mooi en die plek het 'n stunning uitsig.

Die plekkie is baie modern, netjies en baie goed toegerus. Ons was met ope arms ontvang en het 'n heerlike tyd gehad.

Mary's Window se terugvoer

Thank you, Lariska.
We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Melanie & John.

Mary's Window
Gavin M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Gesin met tieners

Photos don't do justice, place was fantastic.

We had a great stay, John and Melanie were very helpful and friendly. Will be back again.

Mary's Window se terugvoer

Thank you Gavin.
It was great having you and your lovely family stay with us and we hope you'll visit us again.
John mentioned you had a contact for fireplace insulation. If you have a moment, please could you forward his details to us.
Wishing you all the very best in the future.
Mel and John.

Mary's Window
Heinz B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie leker gekuier en gerus.

Mary's Window is baie goed geleë en is regtig naby aan als wat jy wil doen in Knysna. Ons het leker daar gebly en gerus.

Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 49, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f32974f05aaeb4ab66eca90a07d294d364dec734b943e68f08d434c5872af519483531e9ce73f44c267bcc959b4a3549a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R665  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 49 Milkwood Drive Upper Old Place 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03628 23.06854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem