+19
Selfsorg in Calitzdorp

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig, rustig en lekker. Dit was 100% wat ons wou gehad het, stilte en rus. Dis afgesonder, maar veilig. Ons het elke oomblik geniet en gerus. Dit is nie naby genoeg om net vinnig na 'n dorp te ry om aankope te doen nie, dus sal ek enige gas aanraai om alles saam te neem wat jy in jou eie huis gebruik. Wonderlike skoon linne en handdoeke word voorsien, asook hout op versoek. Ek het selfs die dam swembad geniet (vat net aqua skoene saam), maar die stilte, die vars lug was absoluut 'n positiewe ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dit was lieflik! Stukkie van my hart net daar gelos. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Beautiful and clean place! Would highly recommend! What a lovely stay! The place was clean and has everything you need. Scenery is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malanie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ongelooflike natuurskoon, pragtige huis, het alles wat jy aan kan dink. Ongelooflike natuurskoon en pragtige huis, ons het verskriklik baie lekker gekuier en gebly. Sal almal aanbeveel om te gaan kuier, 'n naweek was nie genoeg nie, sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Febe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Awesome vakansie. Wow weet nie waar om te begin nie, die huis was ongelooflik. Die huis was so skoon met alles wat jy wil hê. Die uitsig, die natuur, skoonheid en sterre snags. Al wat die kinders van die plek onthou, is die sterre. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

I will definitely be back. Honestly, it was breathtaking. I loved the place; the views are out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Would definitely recommend to those who love nature and desire peace and quiet. We recently had the pleasure of staying at Matjiesvlei Retreat Swartskaap in Calitzdorp, and it was truly a tranquil experience. The breathtaking views of the surrounding mountains, crisp clean air, and soothing sounds of birds chirping and crickets at night made for a serene getaway. The rooms were neat and clean, and we enjoyed the charming company of a bird's nest on our porch. A surprise visit from a curious baboon added to the excitement. However, there were a few minor drawbacks. The 'pool' advertised turned out to be a dam, although we were welcome to swim in it. The kids were initially disappointed, but they soon adapted to the peaceful atmosphere. We also had to bring our own coffee and sugar, which wasn't a major issue. On a less pleasant note, we had two unwelcome visits from rain spiders, which did freak us out a bit. Despite these minor hiccups, we would definitely recommend Matjiesvlei Retreat Swartskaap for its stunning natural beauty, peaceful ambiance, and comfortable accommodations. Just be prepared for some unexpected wildlife encounters!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The stay was peaceful and relaxing but hot. We thoroughly enjoyed the big, spacious house with a beautiful view of the kloof and valley. However, air conditioning would be an improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Die verblyf was vyster met al die geriewe. Swartskaap verblyf was fantasties. Tussen die berge, rustig en stil. Die huis was so skoon en gerieflik ingerig. Natuurskoon asemrowend! Kan hierdie verblyf sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme' S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Asemrowend netjies en rustig met voeltjies heeldag. Baie lekker plek, rustig en die natuur ongelooflik. Baie spasie, alles in die huis. Sal weer daar vakansie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 165

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7415519238e3ac5e44e1a44f4e9a5b93c9d956a263129e6fdb8568287cdbf7747079a3c6b703c305c46e8d0183d9bcd4be22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.440666666667 21.674388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang