Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n stort. Die slaapkamer het lugversorging. Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank vir 2 klein kinders. Daar is ook 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Draagbare braaigeriewe is buite beskikbaar en daar is ook buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n leefarea met 'n slaapbank vir 2 kinders. Draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers met 'n elk 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak en 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging. Daar is 'n ekstra dubbelbed in die oopplan-leefarea vir addisionele slaapplek. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ketel en 'n broodrooster. Die kothuis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Tee, koffie, melk, beskuit en 5 liter drinkwater word met aankoms voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang