Winks 405
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pier Place, 4de Verdieping M&B House 405, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winks 405 is 'n moderne ateljeewoonstel in die Kaapse Middestad.
Hierdie knus woonstel het slaapplek vir 2 gate en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n kombuisie en 'n etenstafel.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
Daar is ook 'n restaurant op die onderste verdieping waar gaste ontbyt kan geniet.
Hierdie eiendom ervaar nie kragonderbrekings tydens beurtkrag nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Winks 405 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pier Place, 4de Verdieping M&B House 405, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Winks 405 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pier Place, 4de Verdieping M&B House 405, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom