+29
Meeu-en-Son Duet 1
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Buite is daar 'n bedekte veranda met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Daar is ook genoeg plek vir 'n sleepwaentjie. Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke te bring, asb.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Geen studente of groep matrikulante met vakansie word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon, maar die verblyf het 'n aparte ingang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a8c81c4c09a2e7de32975732eb3f5526f200ad2898b0d833f3aeef43a1abb86b72fd8ae52fb9592b5b727233c5181b85fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang