+26
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

Melkbos Beach Cottage

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4a Dunker Street, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Melkbos Beach Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die kusdorpie Melkbosstrand, en dit is sommer stapafstand van die strand.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank vir 'n kind is beskikbaar, en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolfoond, en die leefarea het 'n sitarea en eetarea met 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea lei na 'n balkon.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Katte word nie toegelaat nie. Honde onder 10 kg sal op versoek toegelaat word.

Gaste kan uitsigte oor Tafelberg, Melkbosstrand en Tafelbaai kan geniet. Melkbosstrand bied verskeie Blouvlagstrande waar gaste heerlik kan gaan stap, branderplankry, snorkel, of vlieërvlieg. Die dorp is die ideale basis vanwaar jy beide Kaapstad en die Weskus, asook Durbanville se wynlande kan verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sue D
5.0
Fantasties. Baie lekker rustig, dankie.
Mrt 2026
Liza B
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and beautiful cottage to stay. Very good location for long stay close to the beach. Pet friendly and the host was amazing i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Michelle S
5.0
Most relaxed stay. One of the best stays ever! The host went above and beyond—surprised me with a thoughtful birthday gift and even spo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ann E
Saam met lewensmaat
5.0
Familie byeenkoms. Dit was baie lekker en ruim. Eienaar baie behulpsaam.
Feb 2025
John I
Gesin met klein kinders
4.6
See above. Rooms and facilities suited us very well. The host was very helpful and prompt in sorting out an initial problem with the st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4a Dunker Street, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 767
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 767
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 767
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4a Dunker Street, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f68b005ffe02deb36d053172b1d58b9af975f74aca7b63a2dcf2656ade4fe08ab4da852cbf7a4570b6484118e2cab26cb4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 767 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 4a Dunker Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.694502485317 18.442545101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang