Melkbosch Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Jare op LekkeSlaap 13
Opsomming van Resensie
Alzaine K - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Carmen K - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi ligging en perfekte atmosfeer.
Lees meerHesthea B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding gewees om by Melkbosch gastehuis te bly.
Vicky V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en wel tevrede.
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerJoran M - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Sandra C - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, but customer service was lacking.
Susan M - Jan 2024
Algehele gradering
Voortreflik!
Doreen D - Jan 2024
Algehele gradering
Melkbos is die perfekte ligging. Net mooi naby aan alles.
Renee W - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect accommodation near the beach.
Jacques S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens en personeel.
Ashley David S - Jan 2024
Algehele gradering
We stayed for 9 nights and really it was a great holiday.
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf naby die see, met ontbyt ingesluit.
Leigh-ann M - Jan 2024
Algehele gradering
Dis was 'n 10 uit 10.
Hanel N - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief vinnig weer 'n draai maak.
Rickus W - Jan 2024
Algehele gradering
Julle sien my weer! Amazing plek!
Belinda L - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike kamer met alles wat mens nodig het.
Damion J - Des 2023
Algehele gradering
Very good.
Chantell V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tracey B - Des 2023
Algehele gradering
5 star.
Leonie W - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Cinta B - Des 2023
Algehele gradering
Lekkerbly weer wil terug gaan.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Cinta, baie dankie vir die uitstekende terugvoer.
Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Kort en kragtig. Was ontsettend rustig, vreedsaam en ontspanne!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Chantelle, baie dankie vir die fantastiese terugvoer.
June M - Okt 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and our host was very gracious in attending to our needs.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi June, thanks for the fantastic review. Our guests are most important to us and as such we will always take care of their needs. It was a pleasure hosting you and your friends. Hope to see you again in the future.
Kyle W - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Kyle, thanks for the great review. Always a pleasure to host you. See you soon.
Weziwe J - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasure.
Chantell F - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Renee Dianne C - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, serviceable for my short stay.
Lees meerKotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker by die see.
Hannalene S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Laurelle I - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties. Fantasties
Marcelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and walking distance to the beach.
Melony V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie oulike netjiese gastehuis met waarde vir jou geld.
Elshane J - Jan 2023
Algehele gradering
Fun and relaxing.
Mukhethwa N - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant surprise.
Teann P - Jan 2023
Algehele gradering
Fun.
Hannelie N - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan in veilige omgewing.
Anuskha B - Des 2022
Algehele gradering
Great clean welcome stay.
Attie M - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Marcelle B - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, but the stay was too short.
Erica K - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend, gerieflik en skoon.
Johnny W - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Petru N - Des 2022
Algehele gradering
Most amazing place and very friendly staff.
Karla P - Des 2022
Algehele gradering
Good stay.
Allison D - Des 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike, skoon gastehuis met vriendelike werknemers.
Willie G - Des 2022
Algehele gradering
Baie nice plek.
Jwalane K - Des 2022
Algehele gradering
Awesome staff, excellent food and very neat place.
Jaco L - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Sune L - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker, vriendelike diens.
Melanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Melkbosch Huest House se see-uitsig is ongelooflik.
Lees meerMelkbosch Guest House se terugvoer
Hi Melanie
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit word waardeer. Dit was 'n groot plesier om tot jul diens te wees en ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Lourensa J - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is sekerlik die beste wat ons nog ooit gehad het!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Lourensa
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit was 'n plesier om tot jul diens te wees. Tot volgende keer.
Pieter en personeel
Siphelele L - Sep 2022
Algehele gradering
My stay was very good.
Marietjie N - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Johann J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike dames wat skoonmaak en ontbytmaak.
Georgin K - Mei 2022
Algehele gradering
Weer kom is 'n moet!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Georgin, baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dit was 'n groot plesier om tot jul diens te wees. Tot volgende keer.
Rulien K - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut wow!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Rulien, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Dit was n groot plesier om tot jul diens te wees en vertrou ons sien julle weer in die toekoms
Yolandi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en uiterse vriendelike diens!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Yolandi,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dit word hoogs waardeer. Vertrou ons sien julle gou weer.
Groete,
Pieter.
Desire G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Desire, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is n plesier om tot jou diens te wees. Vertrou ons sien jou weer in die toekoms. Groete Pieter
Vinchenzo D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word hoogs waardeer.
Wikus B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Wikus, dankie vir die uitstekende terugvoering. Vertrou ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Joy S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en kalmerend!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Joy, baie dankie vir die mooi woorde. Ons sal altyd die ekstra tree stap vir ons gaste.
Vertrou ons sien jou binnekort weer.
Groete Pieter
Beronice G - Jan 2022
Algehele gradering
It was a short stay but lovely. Peaceful and very relaxing.
Lees meerMelkbosch Guest House se terugvoer
Hi Beronice,
Thanks for the positive comments and also for showing us on possible problem areas.
Corrective actions have already been taken.
Regards Pieter
Anrich M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en ontspanne.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Anrich,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Vertrou ons sien julle gou weer.
Groete Pieter
Hannalene S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Hannalene, baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Word hoogs waardeer.
Tot volgende keer.
Groete Pieter
Fiona N - Jan 2022
Algehele gradering
Well established and smoothly run.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Fiona
Thanks for the great review.
Regards Pieter
Wilardi V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike atmosfeer.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Wilardi
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Groete Pieter
Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Beste gastehuis wat ons nog besoek het. Vriendelike personeel sowel as die eienaars, jou sommer tuis laat voel. Kan aan niks dink om oor te kla nie.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Chris,
Baie dankie vir die uitstekende en positiewe terugvoering.
Vertrou ons sien julle gou weer.
Groete Pieter
Nombuyiselo N - Sep 2021
Algehele gradering
Marvellous.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Nombuyiselo, thanks for the great review.
It is highly appreciated.
Regards Pieter
Boetie J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Hi Petra, baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Groete Pieter
Tania R - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het meer verwag.
Lees meerAlan B - Mei 2021
Algehele gradering
Very friendly staff and enjoyable stay.
Joy S - Apr 2021
Algehele gradering
Huislik en ontspannend!
Lees meerMelkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons poog juis om 'n huislike en ontspannende atmosfeer te skep.
Die terugvoering word waardeer. Dit was goed om jul weer hier te sien. Sien uit na die volgende keer.
Hannalene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek.
Sarie J - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriende like diens.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende teugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons vertrou om jul weer in die toekoms te sien.
Marinda D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Word opreg waardeer en vertrou ons kan weer tot jul diens wees.
Joy S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties, lekker!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit word opreg waardeer en ons sien uit om weer tot jul diens te wees
Joy S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties! Lekker!
Lees meerMelkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul fantastiese terugvoering. Dankie dat jul reeds weer bespreek het en ons sien uit om tot jul diens te wees.
Roland P - Okt 2020
Algehele gradering
Geen skandering by aankoms, geen sanitizers by ingang van gastehuis of in die kamers nie.
Paul C - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Marthie S - Jan 2020
Algehele gradering
Briljante-kom-maar-weer-vakansie.
Lezanne B - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning!
Kate S - Okt 2019
Algehele gradering
Everything went well and we had a great time.
Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Getrude T - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful ocean view, good breakfast and good Wi-Fi in some places.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Thanks for the great review. Our sincere apology for the internet problem. We were aware of the Wi-Fi problem but the IT company responsible for our internet was closed over the holiday period. We have already rectified the problem. It was a pleasure to be at your service.
Eugene S - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic breakfast.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Thanks for the great review. It was a pleasure to be at your service.
Cornelius M - Des 2018
Algehele gradering
Ons is verwelkom met ope arms en vriendelike gasheer en gasvrou.
Lees meerLuhanie D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Dankie vir die fantastiese terugvoering. Dit was 'n plesier om tot jul diens te wees.
Vanessa K - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely and restful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en rustig.
Ons het 'n heerlike tyd gehad by Melkbosch-gastehuis. Nuttige vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Pragtige omgewing. Pieter is 'n briljante gasheer en Pop is goud werd. Dankie vir 'n goeie verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Thanks for the fantastic review. It was a pleasure to be at your service.
Fred C - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker met mooi uitsig.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering, word hoog waardeer.
Louis E - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie met see-uitsig!
Monja M - Jan 2018
Algehele gradering
Dis 'n vreeslike nice plek.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering, dit word hoogs gewaardeer. Ons sien uit om vorentoe weer tot jul diens te wees.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Marnus V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Dankie dat jul by ons bespreek het, en ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Carsten E - Jan 2018
Algehele gradering
Was very nice. Great breakfast!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Thank you for your stay with us. It was a pleasure meeting you and the girls. We hope to see you again in the future. All the best in Germany.
Yolandi S - Des 2017
Algehele gradering
Puik diens, als netjies en skoon.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons tuis gegaan het vir die vakansie. Alle voorspoed vir 2018, en ons vertrou om jul weer in die toekoms te sien.
Susan M - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Melkbosch Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende kommentaar, ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Gerhard C - Des 2017
Algehele gradering
Awsome.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Thank you for the review, it is highly appreciated. We hope to see you and your family again.
Juanita L - Des 2017
Algehele gradering
Had an amazing stay at Melkbosch Guesthouse.
Richard C - Des 2017
Algehele gradering
Comfy and cosy accommodation on the West Coast.
Anell H - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, goed vir siel en liggaam.
Tersia D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon gastehuis. Kamer klein en beknop vir die prys. Geen see-uitsig. Ontbyt eetplek ook te klein vir aantal gaste.
Louis O - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Michael J - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Bonga S - Jan 2017
Algehele gradering
It was a very good experience and we received a warm welcome.
Chante W - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was uit die boeke uit!
Sonette G - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Wayne W - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese ligging, modern en privaat. Vriendelik met 'n heerlike ontbyt. Ek sal die plek definitief aanbeveel.
Lees meerLourette V - Des 2016
Algehele gradering
Naby 'n lekker gesinstrand en gemaklike verblyf.
Pam C - Des 2016
Algehele gradering
Stunning accommodation!
Wimpie M - Sep 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jolinda W - Aug 2016
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik.
Jaco B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Ine-marie R - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker! Myy derde keer. Daar's 'n rede hoekom ek/ons terugkom.
Annamarie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek.
Lee Z - Feb 2016
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Amanda C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gasvry! Sal weer kom.
Faith K - Des 2015
Algehele gradering
Stunning.
Elmarie P - Des 2015
Algehele gradering
Slegte diens met eienaar wat "vergeet" het dat ons gaan opdaag.
Melkbosch Guest House se terugvoer
Dit is baie jammer om hierdie uiters nagatiewe kommentaar te lees. Ek was eerlik om te erken dat ek 'n fout gemaak het maar die gaste is nie eerlik met hul opmerkings nie. Enigeen kan 'n bona fide fout maak. Ek het hulle beslis nie in 1 kamer ingedruk nie. Alternatiewe kamers is in my tweede gastehuis reg langs my gastehuis aangebied maar hulle het geweier om selfs te gaan kyk. Hulle het self gese dat die kamer waar hul gebly het, voldoende is. Ek het self persoonlik later die middag 'n tweede kamer in my gastehuis aangebied maar weereens het hul geweier om dit te aanvaar. Ek het ook nie betaling vir twee kamers se verblyf van hul verhaal nie maar slegs een kamer en die kinders het gratis ontbyt geniet.
Graag wil ek ook noem dat die ouers uiters ongeskik en ongemanierd teenoor my assistent was. My assistent het beslis ook nie aan hulle genoem dat dit gereeld gebeur nie want dit is nie waar nie. Hierdie is doelbewuste pogings om ons te boikot en beslis nie gaste wat ek weer wil sien nie.
Esna S - Jan 2015
Algehele gradering
Indien ons nie in elk geval die tarief moes betaal nie, sou ons vir seker na dag 1 uitgeboek het.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 37 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosterstraat 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom