Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Grata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Memory Lane is in die gewilde vakansiedorp Mosselbaai geleë. Die huis is 1.6 km van die strandfront af geleë.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed. Die derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte bed. Die eerste badkamer het 'n bad, die tweede badkamer het 'n instapstort en die derde badkamer het 'n stort.

Daar is 'n sitkamer, eetkamer, klein eetarea met 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis bevat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, stoompot en ketel. Die sitarea het sitplek en 'n TV met volle DStv-kanale.

Die huis lei na 'n onderdak-patio met 'n buitebraai en 'n houttafel met bankies. Daar is parkeerplek van die straat af vir 6 voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Felicia L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. I loved the house, everything under one roof, spacious with awesome views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Rubennicia F
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly, rustig en klam atmosfeer. Memory Lane sal ek vir enigeen aanbeveel. Was baie lekker.
Sep 2025
Shantel L
Saam met vriende
5.0
Fantasies. Ja, ek het baie lekker gebly.
Jan 2025
Marantha S
4.4
Ontspannend, rustig. Ja het baie geniet. Dalk WiFi bykry en ook werk aan advertensie want daar was nie volle DStv beskikbaar nie.
Jan 2025
Denver Lee A
Saam met vriende
5.0
Our group enjoyed ourselves. The house was very neat and tidy. Very spacious and we enjoyed the braai area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Grata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Memory Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

5 Grata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwfbgdGpwlEuCb2e9QlTIVeApogij8blX07tX6nBTtqLVmcQ5AK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 5 Grata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196341 22.027259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang