LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Memory Lane | LekkeSlaap
+33

Memory Lane

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Memory Lane
Netheid
4.1/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christelle F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Heerlik, alles wat mens nodig het en fantastiese gasvryheid.

Lieflik ingerig, met 'n fantastiese uitsig.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie vir die goeie review, ek waardeur dit opreg.

Memory Lane
Judy S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Baie lekker ruim huis.

Die huis is ruim, netjies en naby die see geleë. Dit is goed ingerig met die nodige toebehore in die kombuis. Dit was lekker om 'n wasmasjien ook daar te hê.

Gezelle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezelle S

Heerlike verblyf.

Memory Lane is 'n lifelike ruim huis met alle nodige toebehore. Heerlik gebly en vriendelike diens vanaf die eienaars sowel as die verhuringsagente ontvang.

Memory Lane's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Riana

Memory Lane
Delene H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delene H
Gesin met klein kinders

Heerlike, ruim huis.

Ons het 2 jarige en 9 maande-oue kinders saam gehad en die sitkamerbanke, bankkussings, die mat en vloere was oral erg hondehare.

Gail D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met vriende

Altyd lekker in Mosselbaai.

Memory Lane is huis weg van jou eie huis, baie gerieflik.

Erna V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Alles netjies, huis was presies wat ons wou gehad het!

Dankie vir 'n onvergeetlike verblyf! Almal was behulpsaam en baie vriendelik.

Memory Lane's terugvoer

Dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie geniet.

Memory Lane
Ester P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester P
Saam met vriende

Voel tuis by die huis.

Met pragtige uitsig, groot leefarea en braai-area is dit inderdaad waarde vir jou geld.

Pauline V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V

Lekker tuis gevoel, sou graag langer wil bly.

Lekker ruim huis alles was netjies. Lieflike braaiplek en lekker uitsig oor see, sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grata-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgAXAjBVzjNq2rykkIXHYU4e2Z3Rh8K8A6QbG8jJpV1H6ji2PsL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 5 Grata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.196341 22.027259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!