Meraki - Greek Style Beach House

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Cynthia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was 'n lieflike rustige kuier. Meraki is 'n baie lekker blyplek. Ons het ook vreeslik die area en stilte geniet. Selma was ook baie behulpsaam. Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Meraki - Greek Style Beach House
Baie dankie vir die mooi woorde, ek is baie bly julle het dit so geniet in die mooi Boggomsbaai! Ek sien uit daarna om julle weer daar te verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Nov 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Selma
Meraki - Greek Style Beach House
Goeiemiddag, ek is vreeslik jammer om te hoor dat die huis vir julle teleurstellend was om in te bly. Ek sal verseker opvolg met die professionele skoonmaakdiens oor die rede vir die vuil vloere, hulle het die oggend voor julle aankoms 'n indiepte skoonmaak gedoen. Gewoonlik los ek nie toiletpapier of enige ander los items in die huis wat deur die vogtige omgewing beskadig kan word nie, maar ek sal in die vervolg 'n punt maak daarvan om gaste te laat weet om hulle eie toiletpapier saam te neem. Na inspeksie van die boonste skuifdeur kon ek nie die fout vind nie, dalk sou dit gehelp het as jy my laat weet het sodat ek my opsigter kon stuur om julle daarmee te help. Gelukkig is Boggomsbaai een van die veiligste dorpies in die land!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Rustige atmosfeer. Kliëntediens was puik. Met ons aankoms wou die TV nie aanskakel nie en die eienaar het die volgende dag 'n nuwe TV laat aflewer. Die UPS was ook 'n pluspunt. Dit dra al die ligte en WiFi tydens beurtkrag, asook een kragpunt op die boonste verdieping. Die omgewing is besonders en ons het met ons aankoms 'n skilpad voor die huis gekry en later 'n steenbokkie gesien met een middag se stappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Disa Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56af5891f4d86b9016883f13524b9536f96f3e7bcbd314bd68a6123e1e76ae28fb941cc0f139ca2719ec0d400f956d3c794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 4 17 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.264031188017 21.909774455887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang