LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meraki - Greek Style Beach House | LekkeSlaap
+37

Meraki - Greek Style Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 4 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 17, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Meraki - Greek Style Beach House bied 'n uitsig oor Pinnacle Point en Vleesbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 10 gaste en is net 700 m vanaf die strand in Boggomsbaai.

Die huis strek oor meer as 1 verdieping en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad.

Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort het.

Die kombuis is modern en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, in die sitarea ontspan of uitstap op die terras. Daar is 'n TV met ’n internetkonneksie op die grondverdieping en 'n ingeboude braai op die eerste verdieping se balkon.

Boggomsbaai is perfek vir gaste wat wil wegbreek ver van die stadsligte en die gemaal van winkels. Hier kan gaste verskeie voël- en wildspesies sien, die strand verken of tussen Julie en November walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Meraki - Greek Style Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Disastraat 17, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 8)
was R1 800
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 17, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb459ed3c9bd7e95540e70e4bd00416c99e135862832c6d41e565beae1294408517c177a29621b4fc80c5866b6015fbf7e65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 8) 17 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.264031188017 21.909774455887
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!