Gastehuis in Victoria-Wes

Merino Junction

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 425 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik geslaap en gebly. Lekker gebly, baie gerieflik, skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeth V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Comfortable stopover in an air-conditioned room. Perfect for what we needed. Big rooms with aircon. Nice firm bed. Some maintenance work needed, but it was overall a comfortable stopover. My only negative: the nice big patio linking all rooms was the smoking area, and people smoked in front of our window, which was super frustrating travelling with small children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies. Baie lekker gebly! Baie skoon en netjiese verblyf! Ons 'go-to' oorslaapplek om die lang pad Kaap toe bietjie korter te laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Baie ruim vertrek. Kamer op foto's en werklikheid verskil. Daar was niemand om ons te ontvang nie, moes bar toe loop en iemand soek. Die kroegman het ons egter mooi gehelp. Daar was geen skottelgoedseep nie. Nie 4 van alles wat lepels, messe en vurke betref nie. Nie aan te beveel as jy met diere reis nie. Nie prakties nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Lekker oornag, maar restaurant heeltemal te warm gewees. Daar moet aircons in wees. Ons het lekker daar oornag. Net jammer die restaurant se menu bietjie kort en baie warm binne.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie ruskans. Uitstekende waarde vir geld. Goeie plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, gasvry, uniek. Die verblyf was ruim en gemaklik. Ons is vriendelik ontvang en het dit geniet om die hotel se unieke karakter te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lou V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Skoon en gerieflik. Skoon, gerieflik met lugverkoeling. Vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike rustige Karoo atmosfeer. Ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Bekostigbare verblyf in hotel. Ruim en netjies. Alles in werkende orde. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 425

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

63 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 425 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang