Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Junction

Gastehuis
Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is gerieflik vir 4. Dit is en suite en het 'n dubbel- en stapelbed, en 'n stort. Elke kamer het 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv en lugversorging. Die 3 nuwe kamers beskik oor genoeg spasie vir 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens en kan dus 5 gaste akkommodeer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tarief sluit slegs verblyf in, geen etes nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Elke dubbelkamer het 'n gemaklike dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiegeriewe en 'n TV met DStv en lugversorging. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tarief sluit slegs verblyf in, geen etes nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 328 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem