+16
Gastehuis in Victoria-Wes

Merino Junction

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 432 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Juarita M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Lekker gebly. Baie lekker gebly, plek was baie netjies en skoon. Het alles wat nodig was gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
1 nag
5.0
Jan 2026

Gesellig, rustig en plein lekker. Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en spoedig na ons kamer gewys en is veilige parkering aangebied. Die kos in die restaurant was besonders lekker, ons het omtrent lekker gesmul aan die lamsvleis en pasta. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

We thoroughly enjoyed our stay. Staff were very friendly and helpful. Quiet area. Once again, we were pleasantly surprised. Very spacious and comfortable room. Supper: generous and tasty meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Wonderful accommodation. The host was friendly, the room was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Skoon, netjiese hotel. Lieflike hotel, netjiese kamers, mooi skoon, lekker restaurant en swembad. Sal vir seker weer oorweeg vir oorstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik geslaap en gebly. Lekker gebly, baie gerieflik, skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rustig en gesellig in kroeg en restaurant area. Ja, dankie, kamer was groot met al die nodige geriewe waarin ons gebly het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Vriendelikste mense. Baie gemaklike bed. Ons het geslaap soos klonte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Baie ruim vertrek. Kamer op foto's en werklikheid verskil. Daar was niemand om ons te ontvang nie, moes bar toe loop en iemand soek. Die kroegman het ons egter mooi gehelp. Daar was geen skottelgoedseep nie. Nie 4 van alles wat lepels, messe en vurke betref nie. Nie aan te beveel as jy met diere reis nie. Nie prakties nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Lekker oornag, maar restaurant heeltemal te warm gewees. Daar moet aircons in wees. Ons het lekker daar oornag. Net jammer die restaurant se menu bietjie kort en baie warm binne.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 432

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

63 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 432 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang