+12
Selfsorg in Hartenbos

Milk & Honey Studio

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Milk & Honey Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang en veilige oprit, geleë op die eienaar se eiendom in Hartenbos, Seemeeu Park. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken en geniet.

Hierdie ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die ateljeewoonstel kan af en toe geraas van die straat of omgewingsgeraas van die hoofhuis ervaar. Ons het egter pogings aangewend om die geraas te demp.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die ATKV Hartenbos-sentrum ongeveer 4.6 km weg en sluit besienswaardighede soos die strand, 'n waterpark, 'n putt-putt-baan en rolbal in. Naburige dorpe soos Mosselbaai, Groot-Brakrivier en George is maklik bereikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 4 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2471695946e42b2fff5ad9e7d611af43cb3f83ce7e437d0801a0dc4fe1121fcf6f85e3ab2d836ad59944f647b87c7b5cdab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 Rylaan 6 Seemeeupark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.13714533652 22.088625364769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang