Beskrywing
Gesellige selfsorgkothuis in Karoo-plaasstyl met lieflike oopplan-ruimtes, 'n klein kombuisie, 'n en suite-badkamer en 'n leefarea.
Die kothuis is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n sitarea met 'n leeslamp, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerverhitting, 'n Victoriaanse bad, 'n instapstort en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die sagte pastelkleure van die Persiese mat en oorspronklike Oregon-plafon wat met natuurelemente gekombineer word, gee 'n gevoel van rustigheid in die kamer. Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n moderne, Victoriaanse badkamer met ondervloerverhitting, 'n bad, instapstort en 'n toilet. Die kamer het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie, en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgkothuis is ideaal vir 2 gaste en is apart van die hoofhuis vir privaatheid. Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die weivelde en ponies, en daar is lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, stoof, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is. Dit lei ook na 'n onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkothuis is ideaal vir 2 gaste en is apart van die hoofhuis vir privaatheid. Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die weivelde en ponies, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, stoof, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is. Dit lei ook na 'n onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n moderne, Victoriaanse badkamer met ondervloerverhitting, 'n bad, 2 wasbakke, 'n instapstort en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat sitarea, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kluis vir waardevolle items. Die suite bied ook 'n privaat stoep en 'n koel, skaduryke tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders jonger as 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang