Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mispa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Mispa
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lucinda S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie min privaatheid.

Privaatheid was bietjie 'n probleem. Te veel in en uit. Ons het ook Vrydagaand ingeboek en toe ons terugkom het die eienaar ingekom en die ligte afgesit. Dit het ons bietjie ongemaklik en onveilig laat voel om te weet dat daar iemand is wat enige tyd kan binnekom. Daar was ook herstelwerk aan die hek gedoen op Saterdagoggend, en die gespuit van die hek en die aanhoudende oop- en toemaak was nogal 'n steuring. Die hele dag was daar op en af beweging deur die eienaar. Alles was goed, dit is net die privaatheid wat 'n probleem was. Ek verstaan ook dat hulle daar woon, maar die ander mense wat daar woon het ons nie gesien nie. Ek sou sê, as daar mense is, moet die eienaar so min as moontlik rond beweeg in die erf en probeer om nie op 'n Saterdagoggend herstelwerk te doen nie.

Mispa se terugvoer

Dear Lucinda, thank you for your feedback. It was noted.

Mispa
Danie Grobbelaar G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Grobbelaar G
Enkelreisiger

Rustig en stil en alles wat nodig is.

Gerieflike, stil omgewing. Heerlik ontspan en geslaap. Eienaar baie vriendelik en gasvry.

Mispa se terugvoer

Baie dankie Danie, dit was net so aangenaam om jou ook te ontmoet.

Mispa
Rob K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob K
Besigheidsreis

Rustigheid van self.

Heel gemaklik en lekker, al was dit kort.

Geoffrey P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey P
Gesin met tieners

We enjoy it.

Very pleasant. Private and very welcoming. We enjoyed it.

Doreen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen S
Saam met vriende

Baie lekker hier gebly. Die eenheid is privaat en ons het lekker buite ook gekuier.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly.

Elaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie vriendelik ontvang deur Ruben, het baie lekker gebly, stil en rustig.

Skoon, stil en rustig.

Mispa se terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om by Mispa te oornag.

Mispa
Salome S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Enkelreisiger

Veilig en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Ruben was 'n uitstekende gasheer. Hy was beskikbaar om te help in alle opsigte.

Amber B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber B

Lovely stay, would definitely go back.

We had a lovely stay at Mispa. The cottage is in a quiet area but close enough to all the shops, etc. It is clean and has all you require, not to mention really great hosts. I would definitely recommend Mispa to anyone visiting George for their stay.

Mispa se terugvoer

Thank you so much.

Mispa
Herman M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M
Enkelreisiger

Glad nie 'n goeie ondervinding nie.

Verstaan nie hoekom jy eers na 16h00 kan inklok nie. Het na 14h00 gebel om uit te vind of ek kan inklok net om selfoon te laai. Het toestemming ontvang, maar met aankoms was gasvrou nors, het nie eers gegroet nie en het gesprek met gasheer telkens onderbreek. Sy was plainweg ongeskik.

Leandra H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustige en veilige atmosfeer.

Sal dit hoog op prys stel as u 'n dekodeerder kan instel. Verder was dit aangenaam.

Mispa se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle hier spandeer het. Ons sal beslis DSTV wil installeer in die nabye toekoms, baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit opreg.

Mispa
Herman O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en het alles wat jy nodig wil hê.

Baie privaat en veilig met wat 'n mens nodig het.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boetstraat 3A, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaabe8fb0833830271e77fcc011e01244a466063f994324c529c47d035617cf1f3e26e33e376dc395215dd13e972aec6ff16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 3A Boet Straat Denne-Oord 6825 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.952693895201 22.469837798778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem