4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Misty Mountain is in 'n stil buurt in Bayswater, Bloemfontein, geleë. Die gesinseenheid bied kompakte maar gemaklike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne wat skoolsporttoernooie bywoon. Dit is gerieflik naby Oranje Meisieskool, Hoërskool Sentraal, St Andrew's Skool, en sewe kilometer van Grey College en Eunice Hoër- en Laerskole.
Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n leefarea met 'n stapelbed, en gaste wat die stapelbed gebruik, deel die en suite-badkamer met die hoofslaapkamergaste.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mini-yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei.
Die tuin is klein en troeteldiervriendelik op aanvraag, onderhewig aan 'n bykomende fooi betaalbaar met aankoms. Daar is ook braaigeriewe en 'n sitarea in die tuin.
Let asseblief daarop dat daar twee ander eenhede op die eiendom is: Die Shire-gesinseenheid en Die Hobbitgat. Alle eenhede het privaat ingange en deel slegs die parkeerarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 167
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Misty Mountain het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang