- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Churchill Road, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige, privaat opset wat in menige oordeelkundige reisiger se smaak sal val.
Verblyf is beskikbaar in 4 luukse suites en 3 selfsorgkothuise. Elke luukse suite is smaakvol ingerig met 'n koningingrootte-bed en'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, lugversorging, koffie en tee in.
Danksy Misty Ridge se kragopwekker hoef jy jou nie oor kragonderbrekings te bekommer nie!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Robroy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Churchill Road, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Misty Ridge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Churchill Road, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang