+34
Selfsorg in Colesberg

Mooifontein Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carla V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons het so lekker gebly. Ons het dit vreeslik baie geniet op die plaas, dit was rustig en stil. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam en rustig. Baie lekker oorgeslaap. Alles en meer wat jy nodig het. Pragtig skoon, wat vir ons baie belangrik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helenna
Mooifontein Farm
Baie dankie. Die terugvoer beteken so baie. Was lekker om julle hier te hê!

Cara D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fabulous farm stop. Great stopover! Beautiful, spacious and clean farmhouse. Beds were comfortable and we had everything we needed. Directly on the N1, so no detour, but it was still quiet and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Pragtige, ruim, netjiese Karoo-kothuis met swembad! Goed geleë! Helenna is a puik gasvrou, het ons vriendelik ontvang. Pragtige kothuis, ruim en baie netjies - privaat. Lekker vuur gemaak in die leefarea en sommer daar gebraai met hout wat voorsien is (meer as genoeg vir 2 aande teen R70). Lekker geswem in die swembad, gevul met boorgatwater - veilig omhein. Beskuit saam met koffie voorsien! Goed geleë vir rit vanuit Kaapstad tot Pretoria. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helenna
Mooifontein Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit is vir ons so lekker as ons gaste lekker bly en die mooi van die Karoo raak sien en geniet. Was 'n plesier om julle hier te ontvang!

Esti N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustige, lieflike kothuis. Heerlike Karoo gevoel. Welkome-Karoo-lekkerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Skoon stylvol en skoon. Verblyf was uitstekend. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helenna
Mooifontein Farm
Baie dankie! Was 'n groot plesier om julle hier op Mooifontein te kon akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Paul F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Wonderful farm stay. Beautiful farm and a relaxed stay. Wonderful to have space to see the birds in the gardens around the farmhouse. Friendly host and great communication. We would like to have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hardu B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Lekker oornagplek oppad Kaap toe. Al meer as een keer hier oorgebly! Sal weer teruggaan, lieflike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Karoo stop over. Thanks, we enjoyed our stay. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie, baie mooi, verwelkomend. Ons is vriendelik verwelkom en die plekkie waarin ons gebly het is "stunning". Skoon, netjies en beddens van goeie gehalte. Dit is altyd vir my die belangrikste. Ons het twee messe wat ons self uitgehaal het daar vergeet en ek is die volgende dag laat weet dat ons dit daar vergeet het. Sou dalk net wou hê dat die naambord teen die pad duideliker gemaak word. Ons het hom gemis .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Helenna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 246

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Mooifontein farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a266219b25cd8f05d6fc543b5a5a8f7cb3802a3c4713c53f01d2ffebe26cfb3a7e2ad65dc72100b5d535bce22c8cfac525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 234 5 1 5 Mooifontein farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.878543 24.852313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang