Colesberg Akkommodasie by Mooifontein Cottage | LekkeSlaap
+16

Mooifontein Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir Mooifontein Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lelani V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani V
Saam met vriende

Baie gerieflik en skoon.

Sal weer by Mooifontein Cottage bly.

Andre B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Pragtige plekkie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Vriendelik ontvang en gerieflik naby N1. Alles wat jy nodig het vir een nag se oorslaap. Skoon en netjies.

Carin F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin F

'n Ware oase in die Karoo!

Beslis 'n goeie halfpadstop tussen die Kaap en Pretoria!

Ronelle P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Gesin met tieners

Fantasties!

Rustige atmosfeer, pragtige cottage en baie netjies en skoon. Dis ons 2de keer daar omdat dit so gerieflik reg langs die N2 geleë is, ideaal vir 'n oorslaap op pad huistoe. Lekker geswem in die skoon plaasdam.

Tess B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B
Gesin met klein kinders

Perfekte oorslaap op pad na die Kaap.

Mooifontein Cottage is die perfekte plek om oor te slaap op pad vanaf Gauteng na die Kaap. Die cottage is baie goed ingerig en is baie netjies. Dankie vir ‘n heerlike oorslaapplekkie.

Johan W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne en georganiseerd.

Die huisie word goed in stand gehou en is volledig en smaakvol gemeubileer. Alles werk goed en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie aan Constance en haar gesin vir hulle vriendelikheid.

Johann S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Netjies en waarde vir geld.

Eenvoudig en baie netjies.

Ina S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Heerlik gebly. Ligging perfek. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Plek vir 6 om te slaap. Moet ongelukkig deur hoofslaapkamer stap om die 1 badkamer te gebruik. Sal werk vir gesin en gesin met klein kinders. Twee van die beddens is in leefvertrek wat privaatheid skend. Maar, heerlik gebly en kon vroeg weer in pad val Kaap toe.

Lindi E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E

Fantastiese verblyf!

'n Baie keurige en smaakvolle slaapplek! Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Naleen V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naleen V
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie keurig gemeubileerd. Als daar wat nodig is. Wonderlike beddegoed en handdoeke en pragtig skoon. Baie ruim. Het dit baie geniet en sal dit nou elke jaar gebruik as ons oorslaapplek.

Dries L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Gesin met tieners

Fantasties!

Wonderlike oorslaapplek. Netjies en veilig. Pragtige omgewing.

Frik P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P
Gesin met tieners

Alles was net reg!

Sal vir seker weer daar oornag.

Inarie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inarie V
Gesin met klein kinders

Lekker uitspan by die N1.

'n Ruim drieslaapkamerhuis met 'n verwelkomende atmosfeer. Kinders kon buite rondhardloop om te ontspan na die lang rit.

Melanie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en privaat.

Goeie kliëntediens en mooi plek.

Destitia P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destitia P

Egte Karoo-verblyf.

Ons was vriendelik verwelkom deur die eienaar en ons het dadelik tuis gevoel. Mooifontein Cottage is baie netjies en skoon. Die kombuis het ook alles wat jy nodig het. Daar is 'n braai binne in die cottage en ons het heerlik gekuier met 'n lekker braai. Awesome plekkie!

Rensche S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ruim vir 'n groot gesin.

Ons het die cottage baie maklik gevind en dit was baie netjies met verwarmers vir die koue winterdae.

Riana P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met vriende

Fantasties!

Pragtige plekkie - het heerlik gebly. Heerlike warm geslaap in die ysige koue.

Rupert C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie aangenaam.

Dis die plek om te wees, as jy oornag op pad na Kaapstad.

Tom C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom C
Gesin met tieners

Gerieflik, lekker en perfekte oornagplek na 'n lang dag op die pad.

Vir 'n gesin van 5 was dit ongelooflike waarde vir geld. Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het, veral met die koue. Ek sal hout voorsien vir die kaggel.

Mandy D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy D
Gesin met tieners

Die kothuis is baie gerieflik en goed toegerus.

Die kothuis is goed geleë en die area is rustig. Dis skoon en netjies en baie goed toegerus. Ons het ons ruimte en die algehele atmosfeer geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The cottage is very comfortable and well equipped.

The cottage is well located and the environment is tranquil. It is clean and neat, and very well equipped. We enjoyed the space and the overall ambience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elize M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Fantasties en baie ontspanne atmosfeer.

Swembad was lafenis vir kinders en hul het heerlik gespeel op die groot grasperk. Die grootmense het lekker gebraai en gekuier. Naby die pad, maar die verkeer het glad nie gehinder nie. Sal beslis weer daar oornag. Dalk moet hul net 'n reling sit by die trappe, het bietjie onveilig gevoel om in swembad te klim.

Mooifontein Cottage's terugvoer

Baie goeie plan dankie.

Mooifontein Cottage
Rachelle V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Mooifontein was skoon baie gerieflik, waarde vir geld. Dis soos jou huis weg van die huis.

Alta C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese eenheid met meer as wat jy nodig het!

Dis gerieflik om daar te oornag of langer te bly! Baie goed geleë naby die hoofpad. Gasvrye, warm ontvangs deur die gasvrou! Hoop om gou weer daar te oornag!

Elsha H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsha H
Gesin met tieners

Heerlik en rustig!

Sien sterre.

Amanda R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Perfekte oornagstop!

Ons is vriendelik verwelkom en tuis laat voel deur Constance. Die huisie is ruim, mooi dekor en skoon. Ons het 'n heerlike rustige nag gehad. Sal beslis weer daar oornag.

Jack S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack S
Besigheidsreis

Baie rustig en uitstekende toegerus.

Dui miskien net op webtuiste dat die swembad seisoenaal is, ons het nogal uitgesien na 'n swem na die lang pad.

Lorna L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en gemaklik.

Die verblyf is besonders netjies en skool. Baie gerieflik, reg langs die N1. Baie mooi Oleg.

Anita C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Gesin met tieners

Rustige, asemrowende omgewing en verblyf.

Die plaas is pragtig. Lekker gerieflik reg langs die pad. Die huis is smaakvol en gemaklik gemeubileerd. Lekker braaigeriewe binne en buite. Die eienaar was behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer daar oorbly.

Hennie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goeie verblyf met uitstekende fasiliteite en vriendelike gasvrou. Karoo op sy beste.

Ronelle P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Gesin met tieners

Fantasties!

Wat 'n manier om ons vakansie en 2018 af te sluit! Pragtig, rustig en so lekker plaasatmosfeer! Baie dankie vir die gasvryheid, netjiese huisie en rustigheid!

Cobus P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Saam met vriende

Lekker rustig. Plaasatmosfeer. Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly in 'n regte plaas kothuis met moderne meubels gemeng met die klassieke ou-plaasstyl. Mooi skoon en netjies met als wat jy benodig vir oornagverblyf.

Miranda W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda W

Netjies en veilig.

Lekker rustige omgewing na lang dag op die pad.

Marguerite L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite L
Gesin met tieners

Baie netjiese en smaakvol gemeubileerde verblyf op 'n plaas.

Dis 'n pragtige huis op die plaas maklik bereikbaar vanaf die N1. In besige tye kan die snelweg dalk nogal steurend wees. Die huis het 'n heerlike atmosfeer en die dekor is pragtig. Alles was baie skoon en meer as wat ons nodig gehad het om te oornag. Vriendelike diens.

Marga N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marga N

Fantasties.

Ons het verskriklik lekker gebly by Mooifontein. Die huis is baie nietjies en silwerskoon! Perfek vir die reis na die Kaap en naby die snelweg.

At G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alhoewel ons eers nege-uur die aand gearriveer het, is ons uiters vriendelik ontvang.

Elizna Z - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna Z
Gesin met tieners

Heerlik tuis en gemaklik gevoel.

Goeie middelpunt tussen Wes-Kaap en Pretoria.

Margo K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo K
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi en luuks.

Beautiful cottage met 'n vriendlike gasvrou. Luukse verblyf met alles in die kombuis wat nodig is om lekker braai te braai en ontbyt voor te sit. Die kinders het die dam / swembad ongelooflik geniet. Ek sal vir seker weer daar bly.

Tops D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tops D
Gesin met klein kinders

Lekker naby die pad en baie gerieflike blyplek.

Baie aangename oornag gewees. Eienaars my persoonlik gekontak om reëlings te bevestig. Skoon en heerlike plaashuis gevoel. Wens ons het meer tyd gehad om die huisie en omgewing te geniet.

Karlien S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien S

Netjies, pragtig, rustig.

Verassend dat die plekkie langs die hoofweg is. Ideaal om oor te slaap of net 2 to 4 dae te rus en verder te gaan. Kaap toe of Pretoria toe.

Irma V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Gesin met klein kinders

Fantasties! Sal weer daar bly.

Seker die skoonste plek waar ons al oornag het. Rustig en stil. Definitief aan te beveel.

Lydia P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Saam met vriende

So netjies, rustig en gerieflik.

Klein stukkie juweel wat ons vir seker weer sal besoek as ons in daardie rigting gaan. Die plaasatmosfeer was heerlik vir ons plaasjapies, die kothuis was baie netjies en smaakvol toegerus. Daar is baie aandag aan detail en klein goedjies gegee, wat die hele ervaring so lekker gemaak het. Die binnebraai was heerlik en gerieflik. Voorwaar 'n oase op ons pad gewees.

Simone V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Saam met vriende

Pragtig, netjies en gerieflik.

Kamers was netjies en skoon. Die huis het alles wat jy benodig.

Karin S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Modern, mooi, koel, gerieflik.

Praftige verblyf met alle geriewe. Heerlik Swem saam met paddas in plaaswembad. Kinders wil weet wanneer hulle weer hier kan kom vakansie hou!

Ina G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Gesin met tieners

Juweel van die Karoo!

Uitstekende verblyf! Ruim, baie netjies en pragtige linne. Definitief aan te beveel!

Magriet H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H
Gesin met tieners

Mooi, skoon, gerieflike oornag verblyf.

Goeie oornag verblyf tussen Pretoria en die Kaap. Sal dit vir seker aanbeveel. Gerieflik naby die N1.

Danny M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny M
Gesin met tieners

Baie aangenaam, meer as wat ons verwag het.

Met aankoms is ons vriendelik gegroet, pragtige plek. Kinders het lekker geswem. Huis is volledig toegerus met al die benodigdhede. Sal gerus weer daar oornag.

Hannes B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is altyd 'n besonderse ervaring om hier te oornag na of vanaf die Kaap.

Thys D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Rustige, gerieflike, netjiese verblyf.

Rustige, gerieflike, netjiese, goed toegeruste plaasverblyf. Vrede vir die siel.

Deon S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Gemaklik.

Plett na Witbank - 'n ideale stop halfpad.

Christie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie V

Ruim geriewe met alles wat nodig is.

Ruim geriewe met alles wat nodig is. Voel onmiddelik tuis. Baie goeie ligging.

Johann L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en gerieflik vir 'n oornagstop.

Baie dankie vir 'n gerieflike oornag!

Charmain V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain V

Baie netjiese oornagplek met netjiese skoon beddegoed.

Lekker om by 'n skoon, netjiese plekkie te kan oornag. Onthou net om voorsiening vir kos te maak.

Heyns K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heyns K
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam om by Mooifontein Cottage oor te bly.

Ons is aangenaam verwelkom deur Constance. Die cottage is baie lekker ruim. Pragtige binnebraai vir die aand as die wind te sterk is. Die trokke kan duidelik op die hoofpad gehoor word, as die wind stil is, maar dit word baie duidelik genoem dat die cottage naby die pad is. Ons klein seuntjie het die plaaslug geniet en lekker geslaap. Baie dankie.

Hannes V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Dit was baie rustig en 'n mooi plek.

Ons het net die een aand oorgeslaap, maar dit was baie lekker en 'n aangename ondervinding.

Mooifontein Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoering.

Mooifontein Cottage
Jaco D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Asemrowende plekkie in die Karoo.

Van 'n vriendelike ontvangs, tot 'n prentjiemooi sonsondergang. Dié plaashuis-cottage is ruim, baie skoon en goed toegerus, alles wat mens nodig het ná 'n lang dag se reis. Ons kon 'n vuurtjie aansteek en net die siel laat rus in die Karoo. 'n Mens wil eintlik paar dae langer bly. Sal beslis weer by julle kom oornag.

Martie K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en ruim cottage.

Elektriese komberse, vuurmaakplek vir die koue aande en die twee oulike katjies is 'n bonus. Baie gerieflik geleë.

Fritz H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H
Saam met vriende

Baie lekker gewees, alles wat ons nodig gehad het was daar, mooi, netjies.

Baie lekker gewees, alles baie netjies en skoon.

Salome K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K
Gesin met klein kinders

Was baie koud buite, maar binne was alles reg en lekker warm vir die nag.

Dankie vir aangename verblyf. Ons het lekker warm geslaap en alles gehad wat nodig was. Sal weer by julle kom oorbly wanneer in die area.

Jaqi B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqi B
Gesin met tieners

Gerieflik, ten volle toegerus en knus.

Goeie waarde vir geld! Bring jou eie hout vir vuurtjie of braai op die gasbraaier. Lekker warm en knus lafenis en afpakplek na lang dag se ry. Vriendelike en gasvrye mense.

Martie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en skoon verblyf.

Baie ruim en gerieflik. Ideaal vir 'n groot familie of groep.

Freddie P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P
Gesin met tieners

Stylvolle Karoo-hartlikheid!

Ons as gesin reis al vir meer as 20 jaar wyd deur SA en ek kan eerlik sê in terme van waarde vir geld, is Mooifontein in die top 5%-blyplekke. Dié gerestoreerde plaashuis getuig in terme van spasie en meubilering van die outydse sjarme wat 'n mens wel by so 'n Karoo-plaashuis te wagte is, maar dit is alles nog so 'n kerf bo daardie verwagting. Elke dingetjie in plek, met 'n gasvrou wat nie net aan ons spesiale versoek voldoen het nie, maar dit nog met dieselfde egte hartlikheid wat haar akkommodasie uitstraal, gedoen het. Die stil Karoonag buite het ons besoek perfek afgerond en met die ligging baie naby die N1, is hierdie die perfekte halfwegstop tussen die Kaap en die Noorde. Ons sal terugkeer!

Mooifontein Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

Mooifontein Cottage
Carin F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carin F

Wonderlike Karoo-ervaring!

Die huis is baie goed toegerus. Die kaggel/binne-braai was fantasties. Uitstekende kwaliteit linne! Alles wat mens nodig het om heerlike te rus na 'n lang pad!

Mooifontein Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Mooifontein Cottage
Ronel M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met vriende

Beste waarde vir geld!

Dit is die mooiste, skoonste plekkie waar ek nog tuisgegaan het. Op die N1 vir maklike toegang. Keurig uitgelê, ruim en werklik 'n pragtige Karoo atmosfeer. Beste waarde vir geld vir enige gesin!

Mooifontein Cottage's terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer dit opreg!

Mooifontein Cottage
Yuanlong(neil) L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanlong(neil) L
Gesin met klein kinders

Great stay! Will come back!

Location is perfect, middle of the long drive from JHB to CPT. The apartment is spacious, super clean, tidy and neat! Environment is beautiful, quiet, and has friendly host! We had a great experience with Constance. Will refer to friends.

Na-iem D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Na-iem D
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en beeldskoon.

Die cottage is veel groter as wat ons eers gedink het. Alles is mooi, die beddens is gemaklik, die swembad is skoon, alles is net 100% eksie perfeksie. O, behalwe vir die badkamerdeur se slot. Dit het nie gewerk nie. Ons het 'n boodskap vir die eienaars gelos, en ek's seker hulle sal dit binnekort laat regmaak. Sal beslis weer daar wil oornag (of langer bly) as ek weer op die langpad tussen Jhb and die Kaap is.

Mooifontein Cottage's terugvoer

Hallo Na-iem
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Vra om verskoning vir die badkamerslot, dit is dadelik herstel.
Mooi jaar vir julle.
Groete
Constance

Mooifontein Cottage
Carlynne K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne K
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas omgewing in die Karoo.

Ruim, gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Mooifontein Cottage's terugvoer

Hallo Carlynne
Baie dankie. Mooi jaar vir julle.
Groete
Constance

Mooifontein Cottage
Sandra P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Gesin met klein kinders

Baie oulike en gerieflike oorslaap-stop op pad terug van vakansie. Die helder sterrehemel in die Karoo het die nuwe jaar 2017 saam met ons verwelkom.

Ons sou dalk rustiger gekuier het as die eienaars van die plaas ook daar was, maar verstaan dat hulle soms nie tuis kan wees nie. Die gasvrou het ons egter verseker het dat dit baie veilig is, en daar was geen insidente nie. Die huisie is baie oulik alhoewel die een badkamer wat deur die hoofslaapkamer loop, nie so prakties is as daar 6 mense oorslaap nie. Verder was alles baie netjies en gerieflik toegerus en ons sal graag weer daar oorbly.

Laetitia G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G

Excellent.

Beautiful cottage and surroundings. Very clean. We will definitely visit again.

Marelize P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P
Gesin met tieners

Uitstekende oornag verblyf!

Heerlik uitgerus na lang rit. Als handig en baie skoon.

Susan P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Mense is ongelooflik vriendelik, en daai kothuis is stunning! Volgende keer bring ek 'n groot trailer om al daai oudhede saam te vat!

David H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Gesin met klein kinders

Lovely stay-over for a family with young children.

Its only limitation is that its only bathroom is en-suite in the main bedroom.

Taz V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Taz V
Gesin met tieners

Alles wat mens nodig het!

Maklik bereikbare oornag-bestemming met alles wat mens nodig het. Ruim en baie netjies.

Lilanie J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie J
Gesin met klein kinders

Groot, netjiese kothuis.

Die kothuis is ruim en netjies. Ek sal nie weer daar bespreek nie omdat daar nie waaiers of 'n verkoelingsisteem is nie en tydens ons verskriklike warm somer is dit nie gemaklik nie. Die beddens is baie ongemaklik om op te slaap. Die eienaars se hondjie het my skoene uit die kothuis geneem en opgevreet. Tot vandag nie enige oproep ontvang om verskoning te vra nie

Alison M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison M
Gesin met tieners

What a lovely place, would like to spend more than one night there next time we travel.

See our rating.

Sherene; C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherene; C
Gesin met klein kinders

A lovely place to recharge the batteries.

We enjoyed our stop over at Mooifontein; after a 7 hour journey, it's a lovely place to stop. It has all the amenities for a self-catering residence and a big thumbs up for it being dog-friendly. It is however, unfortunate that the hosts/owners were not there for our stay. We did feel a little lost being alone on the farm.

Seef O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef O
Besigheidsreis

Juweel in die middel van nêrens.

Ek het die aand baie geniet by Mooifontein. Die stilte en gasvryheid is raar in vandag se moderne jaag-jaag samelewing. Sal beslis weer daar oornag.

Janneke V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke V
Saam met vriende

Pragtige plek! So lekker gekuier en geslaap!

Mooifontein is op 'n stuk prag-grond geleë. Maklik om te kry en ons het so veilig gevoel. Die huis is ruim verby en so mooi versier en baie gerieflik uitgerus. My droom plaashuis! Sal verseker teruggaan vir 'n kuier.

Karen D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Heerlike, skoon oorslaapplek op pad na die jagveld.

Die elektriese komberse was 'n seën. Die binnekaggel het gemaak dat ons heerlik knus kon slaap. Die enigste ding wat dalk kan pla is die verkeer op die N1. As dit nie iets is wat jou sal pla is daar nie 'n beter plek om oor te slaap.

Arnold P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold P

Gerief op die plaas, stil en lekker rustig!

Mooifontein Cottage word sterk aanbeveel vir enige persoon wat wil wegkom van al die geraas en woelinge, veral op die N1, maar tog nog naby alles wil wees wat saak maak.

Lourens J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J
Gesin met klein kinders

Puik!

Sien asb. die sterre.

Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooifontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a266219b25cd8f05d6fc543b5a5a8f7cb3802a3c4713c53f01d2ffebe26cfb3a7e2ad65dc72100b5d535bce22c8cfac525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 6 persone) 80 5 1 5 Mooifontein farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.878543 24.852313
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za