Mooisig Oornagverblyf
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tommy En Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Priscilla S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Marlena K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en gasheer, baie welkom laat voel.
Doulette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely couple that is welcoming and hospitable.
Billy M - Mrt 2024
Algehele gradering
Die verblyf is sentraal tot die area waar ons besoek het.
Amanda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie tevrede.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.
Santjie M - Jan 2024
Algehele gradering
Almal is so behulpsaam en vriendelik.
Mareli V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, goed geleë, baie vriendelike mense, jammer dat daar nie DSTV is nie.
Xander S - Jan 2024
Algehele gradering
Vakansie.
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Definitief aan te beve.
Annietjie B - Des 2023
Algehele gradering
Soos bo.
Anna M - Sep 2023
Algehele gradering
Tien uit tien. Awesome gasvryheid en netheid.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Baie dankie julle dierbare mense. Julle is altyd welkom.
Dawie J - Jul 2023
Algehele gradering
Meer as voldoende vir oornagdoeleindes.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Ons bid dat God julle oorvloedig seën.
Michelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Liewe mense. Dankie vir die terugvoer.
Kom kuier gerus weer. God seën julle oorvloedig
Neels B - Jan 2023
Algehele gradering
Modern. Baie netjiese, skoon eenheid en privaat.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom kuier asb weer. Ons bid dat God julle oorvloedig seën.
Josef L - Des 2022
Algehele gradering
Stil en baie lekker.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Hello dierbare mense.
Dankie vir julle terugvoer.
Was heerlik om julle hier te hê.
Groete,
Tommy en Stephanie
Amanda T - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Dit was so lekker om julle te huisves. Reis veilig. God seën julle oorvloedig.
Navel S - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties en dit was 'n plesier om nuwe vriende te ontmoet in Reebok en sal beslis weer gebruikmaak van die Gastehuis.
Deon S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike gashere.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Baie dankie julle. Ons waardeer die terugvoer.
God seën julle oorvloedig.
Eugene R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Anna M - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was awesome, so skoon en netjies en eienaar so vriendelik.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Baie dankie.
Dierbare mense. Kom asseblief weer.
Tommy & Stephanie
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese blyplek by vriendelike mense na aan hooftoegangsroetes en see. Halfpad tussen Mosselbaai en George. Definitief 'n wenner.
Melvena V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gerieflik en goed geleë.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en veilig.
Mooisig Oornagverblyf se terugvoer
Andre, julle was voorwaar n plesier om as gaste te kon ontvang. Sien uit na jul volgende oorbly.
Tommy en Stephanie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom