Moonlight 36
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marichen A - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kuier in Port Owen.
Marius O - Apr 2024
Algehele gradering
Clean.
Lees meerLoretta F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Madelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Paar hindernisse gewees, maar geensins negatief. Pragtige unit, uitsig en ligging.
Lees meerMornay D - Feb 2024
Algehele gradering
The best stay and great experience.
Shiehaam J - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely lovely place.
Nabeela A - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing getaway.
Andrit J - Des 2023
Algehele gradering
We had a wonderful time. No problems.
Ilza G - Des 2023
Algehele gradering
Salig en gerieflik.
Niall D - Des 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Handre V - Okt 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel. 'n Uitsig vir dae.
T S - Sep 2023
Algehele gradering
Long overdue. This is a jewel getaway venue.
Moonlight 36 se terugvoer
Was great having you.
Trust to see you soon.
Karin B - Sep 2023
Algehele gradering
A quiet, serene, neat and cosy apartment/flat with majestic views.
Lees meerMoonlight 36 se terugvoer
Good day Karin
It was absolutely a blessing having you.
Trust to see you soon!
Send a woof woof hug to your babies. They are beautiful! Kind regards Denise
Desireé B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons sal graag teruggaan vir meer!
Lees meerDean D - Apr 2023
Algehele gradering
Die plek voel nie net soos ‘n huis nie maar dit voel soos ‘n tuiste wat min mense kan ervaar.
Moonlight 36 se terugvoer
Baie dankie vir jull Geseënde boodskap!
Dit was ñ absolute voorreg om jul as gaste te hê !!!!
Groete
Denise
Heinrich O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker vakansie/naweek gehad. Denise is altyd beskikbaar as jy iets benodig.
Moonlight 36 se terugvoer
Baie dankie.
Dit was absoluut my voorreg.
Sien uit na jul volgende kuier.
Stien R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi uitsig en 'n gerieflike woonstel.
Charlton J - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jennifer A - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, gemaklik en veilig.
Moonlight 36 se terugvoer
Hi Jennifer, baie dankie. Dit was my voorreg om julle by Moonlight te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Angelique D - Apr 2022
Algehele gradering
Gesinswegbreek.
Moonlight 36 se terugvoer
Angelique, Baie dankie vir jul kuier!
Glo ons sien mekaar Sommer gou weer. En dan vir ñ laaaaang kuier.
Groete
D
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap