- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Moontide Guest Lodge is weggesteek aan die einde van 'n privaat pad, reg langs die standmeer in Wildernis. Hierdie stylvolle grasdak-lodge is pragtig ingerig met oorspronklike kuns en het asemrowende strandmeer-uitsigte.
Daar is 10 en suite-eenhede wat heeltemal privaat is en elkeen hul eie ingang het. Elkeen van die kamers bied toegang tot 'n tuin met 400 jaar-oue melkhoutbome en 'n plonspoel. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en daar is WiFi beskikbaar. Gaste kan 'n volle Suid-Afrikaanse ontbyt op die patio geniet terwyl hulle die lieflike uitsig oor die strandmeer waardeer. Daar is ook 'n gesellige sitkamer met 'n kaggel waar gaste tydens daardie koeler dae kan ontspan.
Die lodge met sy skaduryke houtdek, sowel as 'n drywende dek, is minder as 500 m vanaf die strand, restaurante en voetpaaie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Moontide Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang