+36

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Liza W
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Puik puik puik! Mossdop het ons verwagtinge oortref! Die huis is lekker ruim met genoeg kamers en badkamers vir 'n groot groep. Alles is skoon, netjies en op sy plek. Die ligging is fantasties en ons kon nie vir 'n beter 'sea view' vra nie. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Al wat ek sou byvoeg is 'n air fryer, net omdat ek glo dit gebruik minder krag en is baie vinniger as wat 'n groot oond is. Ons sal beslis weer by Mossdop bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella I
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wonderlik. Mossdop baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was onvergeeflik. Ons het ons verblyf geniet. Die ruim kamers met badkamers was alles en meer wat ons verwag het. Sal Mossdop beslis aanbeveel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantastic. Die verblyf was ongelooflik. Die voordeur wil nie oop en toe gesluit nie. Ons moes die agterdeur gebruik. Geen garage sleutel is gelos nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties. Die verblyf was alles wat ons wou hê. Ons het baie lekker gebly. Sal dit vir seker aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekker by die see. Ons het heerlik gekuier by Mosdop. Perfek vir 'n groot groep met kinders. Huis en kamers is baie ruim, genoeg plek vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ekt net een woord, ongelooflik! Dit was alles wat ek voor gehoop het, netjies, ruim vertrekke. Ek is gek oor oop spasies. Daar is genoeg badkamers vir 'n groot groep, en die see-uitsig is ekstra spesiaal. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teena W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Fantastic. Great spacious property, beautiful views and fantastic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Onne V
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Wonderful stay. Lovely 6 bedroom beach house right on the beach, about 2 km from Hartenbos central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liandi W
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

We had a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek

11 Bob Bouwer Crescent, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51b5ca604045f6e5b95d25cdd45f953f8382085dc459b235014bc38886837f9c67b67a69d25bdc7da3034d51da0a58ba6568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 13) 27 5 1 5 11 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139888888889 22.111883333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang