Hartenbos Akkommodasie by Mossdop | LekkeSlaap
+12

Mossdop

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Mossdop
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celesti K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesti K
Gesin met tieners

Heerlike vakansie saam met vriende en familie!

Ideale huis vir groot families of vriendekringe met klein kinders of tieners, alles wat jy benodig op een plek. Naby alles geleë en baie gerieflik. Pragtige uitsig. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Arlene N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene N
Gesin met klein kinders

Lieflike volledig toegeruste huis met asemrowende see uitsig! Ons het heerlik in Mossdop gekuier!

Heerlike familie huis met asemrowende see-uitsig, gemaklike huis met als wat jy nodig het! Ons sal vir seker weer Mossdop besoek! Lieflik!

Jan H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Gemaklike, ruim huis met genoeg sitplek om lekker te kuier.

Ons was 'n groep van 13 mense en elkeen het 'n goeie bed met skoon beddegoed gehad. Die en suite-badkamers het ook lekker gewerk. Die kombuis is ruim met genoeg breekware en messegoed. Ongelukkig is die implemente baie ouderwets veral die skottelgoedwasser, was maar eerder skottelgoed kuier-kuier met die hand. Die eetkamertafel was groot en ons kon maklik etenstyd daarom pas. Heerlike, pragtige strand: Bayview is die beste! Baie dankie vir die kans om hier te kon vankansie hou, dit was heerlik en die week het heeltemal te vinnig verbygesnel.

Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 11, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNjZkY2Q1LWU3YzAtNDA5OC05MzRlLTlkNDM3NjY3ZmMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 13) 3 5 1 5 11 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.139888888889 22.111883333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za