Môrestêr Selfsorg Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Môrestêr Selfsorg Gastehuis is 'n pragtige Karoo-kothuis in die hartjie van Vosburg. Die gastehuis gebruik sonkrag, en die dorpie is bekend en geliefd vir sy netjiese voorkoms, boomryke strate en vriendelike inwoners. Vosburg lê in die Karoo reg op die R384 tussen Britstown en Carnarvon, halfpad tussen Gauteng en die Weskus.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus.
Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, asook lugversorging en 'n TV toegerus Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n braai-area en gratis hout, asook die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf is 'n entjie vanaf een van die land se mooiste kerkgeboue en Kontrei Museum. Daar is ook 2 koffiewinkels in die dorp.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Môrestêr Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vosburg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom