MyAula
Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 3 Mei 2025.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 385R762 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie.
Hierdie koloniale styl huis spog met 7 keurig versierde kamers. Elke kamer het privaat badkamers, gehaltelinne en -handdoeke.
Die gastehuis spog ook met 'n kristalhelder swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste. Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag ge-affekteer nie.
Die pragtig onderhoude tuine is die tuiste van verskeie voëlspesies en kleiner diere. Daar is 'n labirint wat van Suid-Afrikaanse plante gemaak is en die ideale plek is vir gaste om te mediteer.
MyAula is langs Garsfonteinweg naby die Pretoria-Oos Hospitaal, Pretoria-Oos Begraafplaas, Park View en die Woodlands Winkelsentrum asook Menlyn Main geleë.
Daar is verskeie trou- en konferensiesentrums in die omgewing soos Imperfect Perfection, Shokran, Bushwillow, La Patio, Thulani en Jabulani Function Venue. Klitsgras Drumming en die Ingaadi Spa is ook in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Gaste dink MyAula het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom