+30
Selfsorg in De Kelders

'n Stukkie Hemel Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustig met baie goeie herinneringe. Ja, baie lekker gebly, sal dit altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Relaxing and beautiful! Lovely weekend spent in De Kelders. The home was neat, very comfortable beds, and a beautiful enclosed garden. The view from the stoep was actually really exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Breathtakingly restful. The view is breathtaking. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Comfortable stay with an amazing view. The house was comfortable and the WiFi was fast. The photos depicted in the advert are accurate. Linda was very responsive and the booking in and out process was easy (self-service with a dropbox containing the keys). The property is centrally located and Gansbaai is 10 minutes away for shopping, restaurants, exploring, etc. There is an amazing view of the sea from the front of the house and it was a pleasure sitting on the front stoep and watching the waves roll in, very relaxing. Our bed was super comfy although we found the pillows rather firm for our taste but got used to it after the first day or two. The house was warm during our stay and we had warm duvets on the beds and super fluffy, huge shower towels. There are games and plenty of books to read should you wish. Both showers had strong pressure and the water became hot quickly, both for showering and doing the dishes. We were able to park in the garage which was a bonus as we have a regular sedan, but it could be a problem if you have a bigger or longer car or a double cab bakkie. The neighbourhood is very quiet and seems quite safe so it shouldn't be a problem to park in front of the garage as many of our neighbours did. We could go for long walks with our dog as well. Recommended as it is safe for families as there is a wall surrounding the property. All in all, an enjoyable experience with everything you need at hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlike kuier met pragtige uitsig. Oulike, netjiese huis met pragtige uitsig. Volledig toegerus met alles wat oop en toe klap. Veilige area vir ons honde om te speel. Groot stoep en braai plek wat op die see uitkyk. Sal graag weer daar kuier! Aankoms en inkom was maklik en het kontaknommer gehad indien iets skeefloop. Regtig goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Bekostigbare, gerieflike verblyf met 'n pragtige see uitsig. Ons het ons verblyf by 'n Stukkie Hemel Cottage terdeë geniet. Die huis is ruim en is toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die pragtige natuurlike tuin met sy voëllewe en die lieflike uitsig op die see maak verblyf hier baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doug D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

One of our best stays ever! What a wonderful place! We just spent a 2-day weekend break here and it was stunning. The hosts were lovely and very helpful, the house perfect and the location simply out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very interesting home. Comfortable beds and everything one needs on hand. It's a lovely character cottage overlooking the sea. Lovely view. Nearby to the Klipgat Caves, which was a highlight. Gansbaai and Stanford were also very interesting. Really worth a visit. Will definitely be back. Lovely home and very comfortable accommodation. Agent very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie baie lekker. Sal beslis weer gaan. Ons het baie lekker gekuier. Die plek is gerieflik, netjies en veilig. Internet is lekker vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
'n Stukkie Hemel Cottage
Baie dankie vir die resensie. Dit is lekker om te hoor gaste het dit geniet en alles was skoon en netjies. Julle is altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

55 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa46f2afe2aabc53bf91573830004fe183738181e750b7551798caee67694d8c3605d528dec66dbd7c11ac5af70cd9c3ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 55 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551818234948 19.371869967167

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang