Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Stukkie Hemel Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Maureen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very interesting home. Comfortable beds and everything one needs on hand. It's a lovely character cottage overlooking the sea. Lovely view. Nearby to the Klipgat Caves, which was a highlight. Gansbaai and Stanford were also very interesting. Really worth a visit. Will definitely be back. Lovely home and very comfortable accommodation. Agent very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie baie lekker. Sal beslis weer gaan. Ons het baie lekker gekuier. Die plek is gerieflik, netjies en veilig. Internet is lekker vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
'n Stukkie Hemel Cottage
Baie dankie vir die resensie. Dit is lekker om te hoor gaste het dit geniet en alles was skoon en netjies. Julle is altyd welkom!

Jaco R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Uitstekend goeie ligging. Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Sal definitief weer daar na toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stukkie hemel. Pragtige, besondere plek. Rustigheid regtig stukkie hemel. Vriendelike mense by ontvangs. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Comfortable home and excellent situation. It was a really lovely, convenient place to stay. Quiet and comfortable. Suited to 4 of us staying there. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

'n Regte strandhuis. Skoon en gemaklik. Uitsig kan nie beter nie. Lank laas so ontspanne gevoel in iemand anders se huis. 'n Perfekte opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Baie lekker en salig. By die see. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marianke S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, gerieflik en oor die netjies. Ons het bitter lekker gebly. Dit het gevoel asof ons tuis by die see was. Kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amora E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A perfect spot from which to explore the area and do some whale watching. We loved our stay at the stone cottage. The house and kitchen were equipped with everything we needed. Beds and linens were comfortable. The stoep became our favourite spot to enjoy sundowners and watch the birds and tortoises in the garden. Our host was accommodating and arranged a cleaning service as we had an extended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sien bo. Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker wyn gedrink. Lekker vis en tjips. Lekker walvisse gekyk en gestap langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 55, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa46f2afe2aabc53bf91573830004fe183738181e750b7551798caee67694d8c3605d528dec66dbd7c11ac5af70cd9c3ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 55 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551818234948 19.371869967167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang