+30
Selfsorg in De Kelders

'n Stukkie Hemel Cottage

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 55 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

'n Stukkie Hemel Kothuis is 'n selfsorghuis in De Kelders wat gaste 'n rustige vakansie-wegbreek bied met pragtige uitsigte oor Walkerbaai. Die eiendom is troeteldiervriendelik indien vooraf met die bestuurder gereël.

Die hoofhuis kan tot vyf gaste akkommodeer en bestaan uit twee slaapkamers, twee badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer maak oop na 'n patio met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met drie enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. 'n Ontbyttoonbank word voorsien, en die eetarea bied sitplek vir ses mense. Die sitkamer is gemeubileer met 'n bankstel en die dubbelslaapbank, en sluit 'n TV met geselekteerde DStv-kanale in. Gratis WiFi-toegang word voorsien.

Die huis maak oop na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe, met uitsig oor die ruim, omheinde tuin en Walkerbaai. In die geval van beurtkrag is 'n gasbottel beskikbaar vir kook, en noodligte en kerse word voorsien.

Die eiendom is 186 m vanaf die Walkerbaai-kuslyn, met nabygeleë wandelpaaie. Stanford's Cove-strand is ongeveer 3 km weg, Franskraal is 10 km weg, en Gansbaai se middestad, waar alle nodige geriewe beskikbaar is, is 5 km vanaf die eiendom.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lize V
Gesin met tieners
5.0
Breathtakingly restful. The view is breathtaking. Really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Helena M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuier met pragtige uitsig. Oulike, netjiese huis met pragtige uitsig. Volledig toegerus met alles wat oop en toe klap. Veilige area vir ons h...
Sien meer
Aug 2025
Annamarie J
5.0
Bekostigbare, gerieflike verblyf met 'n pragtige see uitsig. Ons het ons verblyf by 'n Stukkie Hemel Cottage terdeë geniet. Die huis is ruim en is toe...
Sien meer
Aug 2025
Doug D
Gesin met tieners
5.0
One of our best stays ever! What a wonderful place! We just spent a 2-day weekend break here and it was stunning. The hosts were lovely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Maureen R
Saam met lewensmaat
5.0
Very interesting home. Comfortable beds and everything one needs on hand. It's a lovely character cottage overlooking the sea. Lovely v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 55 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 'n Stukkie Hemel Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

55 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa46f2afe2aabc53bf91573830004fe183738181e750b7551798caee67694d8c3605d528dec66dbd7c11ac5af70cd9c3ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 55 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551818234948 19.371869967167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang