+47

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Andre F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker rustig by die rivier. Die tydjie was baie rustig en stil. Sal weer 'n bespreking maak vir naweekverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Regtig lekker! Dit was baie lekker gewees. Eiendom was baie netjies en baie mooi uitgelê. Gasvrou was fantasties en die pannekoeke ook! Ons klein hondjie het ook baie lekker gebly! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie besig met die visse en kinders wat lekker speel op die groot terrein. Baie goeie diens, baie lekker gebly, baie kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenaaz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

We had a wonderful stay and the unit was very well equipped. We will definitely go back. The road to travel to the Nandini off-ramp was somehow difficult, but we managed to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2026

Ek het ontspan. Ek het baie lekker gebly. Jammerte oor die geraas van die gebouery langs aan, maar was nog steeds baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Baie prettig en rustig. Ek en my vrou het ons verblyf by Nandini baie geniet en die mense was vreeslik vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abdul Razak H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Stay was good. Basic but good. Buildings need attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ria
Nandini
Thank you for your feedback. We are currently busy with maintenance on the buildings.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ria
Nandini
Hierdie is vreemd aangesien hierdie (n) ten volle toegeruste eenheid is. Glad nie primitief nie. Dames wat saam met hulle mans kom kuier, gewoonlik baie lekker in hierdie eenheid. Die gebou is ook glad nie vervalle nie.

Neillen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2026

Was good. Needs a TV. Needs a TV and DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Delver Street, Lindequesdrif, 1911, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6baf1496910e62e14f19efa3a19cc14355fc38c8d1a2ea0182271a3088e307ed34a456488fbefc6bd512a797505e451a3764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang