+19
Selfsorg in Outeniqua Strand

Nature-on-Sea Beach House Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Die ligging was fantasties. Baie lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Wonderlik om die see heeldag van jou voorstoep te kan sien! Ons het regtig baie lekker gekuier, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendry B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Op die see in die natuur goeie familieverblyf. Goed toegeruste eenheid loop afstand van die strand af met goeie uitsigte. Baie lekker gebly en sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chashifa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We had an awesome time. We had a very pleasant stay and would definitely recommend the place to other people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy A
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Enjoyed comfortable. Enjoyed very much. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vinnige naweekwegbreek. Die nabyheid aan die see het die naweekwegbreek baie lekker gemaak. Plek is netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Net soos op die foto's. Pragtige plek. Veilig. Feitlik op die strand. Paar tree dan kan jy die seesand onder jou voete voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

We love staying here! Excellent location, beautiful beach, great accommodation. I can recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Absoluut fantasties! Presies wat ons verwag het en nog soveel meer. Kan definitief aanbeveel en sal weer gaan kuier as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 34

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Nature-on-Sea, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38bfd7488f8caf7f72c3d279b35321d97e82bfeff9494d963794b7cc4ccec92a106b4b7cb8cbf8dbf8d0fa8b895688ce3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 23 5 1 5 Nature-on-Sea Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05088 22.279616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang