+32

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Mari G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker. Netjies skoon en op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Beautiful views and location, and well equipped. This is a really wonderful place to stay, highly recommended. Views are spectacular, and well equipped. The large indoor braai was a big plus. Only a very minor issue: 1) The access road is super steep - navigating it with a trailer was challenging. 2) Not enough toilet paper was provided. 3) The access lockbox is very difficult to close. 4) No way to connect a third-party device (laptop or streaming box) to the large TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2025

Sien jou weer. Ligging was perfek. Uitstekende uitsig en mooi huis. Huis was skoon, behalwe skottelgoed wat hier en daar vuil in die kaste was. Met aankoms was ons ingelig om alle vullis wat tydens ons verblyf weggegooi is, met ons voertuig na 'n stortingsterrein te neem die dag wat ons uitboek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verosha H
Kort verblyf
3.2
Mrt 2026

Weird place. The view is beautiful, but the drive up and parking. The view is gorgeous, but the driveway and parking are so dangerous. All the cutlery, plates, glasses, and bowls had a disgusting smell and had to be rewashed before use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ronald A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2026

Overpriced for what you get. Die ligging is baie mooi, maar glad nie waard vir geld. Die huis was ook vuil en vol spinnekoppe. Die oprit na die huis is nie gemaak vir gewone motors nie en is baie intimiderend. Eienaar se vereistes is effens oorboord.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Peet W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Asemrowende natuurskoon. Baie lekker gebly, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques C
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Ons het Witsand geniet en die huis was gerieflik. Lekker ruim huis, waar ons lekker gebly het. Goeie uitsig oor die rivier. Die oprit na die huis is bietjie uitdagend. Sal aanbeveel dat parkering onder by die hek beskikbaar gemaak word indien moontlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzelle D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Rustig. Lekker om net af te skakel. Alles was verskriklik lekker. In winter word klere nie lekker droog nie. Sal 'n tuimeldroër aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lovely home with stunning view of the Breede River! We all extremely enjoyed our stay at Nautilus, the views were spectacular! The house is thoroughly equipped, which I loved! For larger groups of people, this house is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henny
Nautilus
Thank you guys for your review. You respected the place and are always welcome to book again. Regards Henny (Nautilus)

Jaco R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Dit was 'n baie lekker naweek saam met vriende wat ons 'n 4x4 -oete gaan ry het en rustig weer kon terugkeer na die woning. Die verblyf was regtig baie mooi en gerieflik en ons sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henny
Nautilus
Baie dankie vir die resensie en verblyf by Nautilus. Kan gerus enige tyd weer kom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Henny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

484-62 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd59f8ee2a54f577e4c5a14854bd232cf487ae579bbe68b756bb858a52ca8c1bb2f6d60d80119f7a430aafe79d5c220d0c25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 484-62 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.396995426624 20.822433057954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang