10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Indigo Road, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ndigo Blue is 'n bekoorlike huis in Blue Lagoon, Langebaan wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die ander 2 badkamers het 'n stort.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en rusbanke. Daar is ook 'n braai-area met sitplek en 'n ingeboude braai.
Die huis lei na 'n stoep met 'n swembad, sonstoele en 'n tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie huis het ook 'n omsetter wat deur sonkrag aangedryf word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 132
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 23 Indigo Road, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Ndigo Blue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Indigo Road, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang