Nelspruit Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Colette P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Gemaklik en Rustig. Ja. Die verblyf was baie lekker en rustig. Ook dankie aan die webtuiste en gasheer vir die paar skuiwe wat ons moes maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Klein juweel! Die akkommodasie was gerieflik, kos was fantasties. My enigste negatiewe en dit is glad nie onder beheer van die lodge nie, huisbewoners buite die lodge het veral Vrydag en Saterdag aand verskriklik geraas met geskreeu en harde musiek tot 2 uur in die oggend. Die sekuriteit en personeel aan diens het SAPS gebel om die mense stil te maak. Maar oor die lodge self het ek geen klagtes nie. Baie dankie vir julle fantastiese diens, ek sal beslis weer by julle oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great. We had a very good experience and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike ontvangs, veilige parkering, ruim kamer en alles wat nodig is. Lekker gebly, veilige parkering en alles wat nodig is in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gerus, kamers was skoon en netjies! Goed geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Skoon, vriendelik en gemaklik. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joe M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Baie veilig en streng reëls. Geniet altyd Nelspruit Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine S
1 nag
4.6
Sep 2025

Was daar vir sport by 'n skool. Dit was naby en veilig. Dankie baie. Sal vir seker weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lawrence M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Nov 2025

Rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Dateer asb julle advertensie op. Die bedgrootte is Queen en nie King nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtw7UPo7v1LA3ZfQFXrBxjyLvAfyQpCWO2KItV3xWnOC9IFEj7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 3 Webb Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.484690594034 30.968173574274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang