- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 77 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Nelspruit Lodge bied gerieflike verblyf sowat 2 km vanaf Nelspruit se middestad en hospitale. Die hoofroetes na Mosambiek en die groter Laeveld is ook maklik van hier af bereikbaar. Die lodge is net 10 minute vanaf I'Langa Mall en Emnotweni Casino en is 'n ideale oorslaapplek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 82 en suite-kamers, wat wissel tussen standaard kamers en presidensiële suites. Al die kamers het 24 DStv-kanale, hoë-spoed WiFi, ’n tee- en koffiestasie, lugversorging, werkstasies en ’n privaat kluis.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 24 DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n lessenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer. Gratis hoëspoed WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe. 24 DStv-kanale.
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met 24 DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n werkstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer. Gratis hoëspoed WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe. 24 DStv-kanale.
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en is toegerus met 24 DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n werkstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer. Gratis hoëspoed WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe. 24 DStv-kanale.
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer bied slaapplek vir 3 gaste in 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en is toegerus met 24 DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n werkstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer. Gratis hoëspoed WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe. 24 DStv-kanale.
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer bied slaapplek vir 4 gaste in 2 koninggrootte-beddens. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en is toegerus met 24 DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n werkstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer. Gratis hoëspoed WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe. 24 DStv-kanale.
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en is toegerus met 'n privaat kombuis, geselekteerde DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n werkstasie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n tafeloond met 2 kookplate en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer. Gratis hoëspoed WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe. 24 DStv-kanale.
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie presidensiële kamer kan deur 3 gaste beset word en sluit in: 1 koninggrootte-bed, 1 bank, instapstort en spa-bad met geriewe in die badkamer, lugversorging en 'n klein kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond, ketel en alle eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders 0 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n 50% deposito word vereis indien jy aanlyn bespreek. Ons verwelkom kinders van alle ouderdomme by Nelspruit Lodge. Kinders moet ten alle tye deur volwassenes vergesel word. Kinders onder 12 jaar betaal 50% vir etes.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen geraas sal geduld word na 22:00 nie.
Ontbyt word daagliks vanaf 7:00 tot 10:00 bedien. Aandete word daagliks vanaf 18:00 tot 21:00 bedien. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standard room
-
Slegs kamer.
Gratis hoëspoed WiFi.
Koffie- en teemaakgeriewe.
24 DStv-kanale. - Standaard Dubbelkamer
-
Slegs kamer.
Gratis hoëspoed WiFi.
Koffie- en teemaakgeriewe.
24 DStv-kanale. - Executive Kamer
-
Slegs kamer.
Gratis hoëspoed WiFi.
Koffie- en teemaakgeriewe.
24 DStv-kanale. - Slaapplek vir 3
-
Slegs kamer.
Gratis hoëspoed WiFi.
Koffie- en teemaakgeriewe.
24 DStv-kanale. - Gesinskamer
-
Slegs kamer.
Gratis hoëspoed WiFi.
Koffie- en teemaakgeriewe.
24 DStv-kanale. - Self-Catering Unit
-
Slegs kamer.
Gratis hoëspoed WiFi.
Koffie- en teemaakgeriewe.
24 DStv-kanale.