Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rosa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir New Beginnings
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robinelle D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robinelle D
Enkelreisiger

Onverbeterlike gasvryheid. Gebruik van wasmasjien 'n bonus.

New Beginnings is 'n gerieflike en veilige tuiste op die voorstoep van soveel om te verken in asemrowende Hartenbos en Mosselbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, wonderlik, sal beslis weer gaan.

Het baie lekker gebly. Die plek is baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Enkelreisiger

Netjies en skoon, was alles in die huis.

Vir 3 gesinne, wat die kombuis en badkamers deel, kan dalk probleme ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0c3e0d70e2b4251a3ce1b48ee7687892747dce4d0eb089d0521ca274e2eb734a0b8dabd3922a04e5b954842343ea4b702e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 1 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1304121 22.1105828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem