+119
Lodge in Hanover

New Holme Nature Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jolene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Welcoming and relaxed. Fantastic, we loved it. Best dinner, the food was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Prentjie mooi. Ideaal vir oorslaap oppad of vir 'n extended kuier. Die uitsig is asemrowend oor die rivier. Ons wou graag die rit na die hippo pond doen, maar dit was bietjie uit ons begroting. Die aircon se ligging was nie ideaal vir die hitte nie, maar dit het tog lavenis gebring. Sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We enjoyed our stay very much. Very comfortable. We had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katy O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Friendly service, good stay. Location is convenient for travel from Gauteng to the Western Cape. Dinner and breakfast service (charged additionally) are tasty. Rooms require a little maintenance/upkeep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke O
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2026

Nie veel slaap ingekry agv vlermuise in die houthuis. Kos was heerlik, maar ons het in die houthuis gebly wat ongelukkig stowwerig was en ons moes die eenheid met die vlermuise deel. Daar was gesê ontbyt begin 06:30, maar ongelukkig was dit nader aan 08:00.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wessel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik. Fantasties. Pragtige plek. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zabeth V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Perfekte ligging. Absoluut die moeite werd. New Holme Nature Lodge is 'n fees van begin tot einde. Die kos was verruklik en die span is so aangenaam. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie M
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlik gemaklik en netjies, sien gou weer! Regte Karoo gasvryheid. Ons het so lekker geslaap. Volgende keer bly ons beslis langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very meaningful restful place. New Holme Lodge had everything I hold dear. Quiet, exquisite natural beauty being situated on the Karoo Gariep Reserve. Our room was extremely comfortable with lots of hot water. The staff could not do enough for us even though our stay coincided with their off season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome lodge, would definitely recommend to anyone needing accommodation. Arrived in the dark and was greeted by such an amazing host, a lovely family that own this lodge. Had an awesome 3-course dinner, lovely chats and would definitely recommend this lodge. Electric blanket, lovely hot showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 262

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 248
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 248
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 248
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1 Highway, Between Hanover / Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a65946180a7f0ace7ddd354e34030228e7917640f71c50eea82c26024108036980f1c51cd0f4878d28eeff82fdd929cf992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 248 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 N1 Highway Between Hanover / Colesberg 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.89813723216 24.62739944458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang